Dié huis wag vir ei­e­naar om in te trek

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief

Hier­die styl­vol­le ju­weel wag in die hart van Mid­stre­am Rid­ge-land­goed in Cen­tu­ri­on. Die huis word ge­ken­merk deur ge­hal­te, van die lief­li­ke leef­ka­mers tot die klip-, stee­nen pleis­ter­af­wer­king wat dit ’n mo­der­ne plaas­ge­voel gee.

Op die on­der­ste ver­die­ping is ruim oop­plan­leef­ka­mers met dak­ven­sters wat uit­loop op ’n groot pa­tio.

’n Hoog­te­punt is die klas­sie­ke kom­buis wat ont­werp is om ’n doel­ge­maak­te ei­land, kom­pleet met Technis­to­ne-werk­op­per­vlak­ke, ’n in­stap-spens en ’n SMEG- gas/e­lek­trie­se stoof.

Vier slaap­ka­mers pronk met hoë-ge­hal­te- in­ge­voer­de Duit­se Pa­ra­dor-hout­vloe­re. Twee van die ka­mers het in­ge­bou­de stu­die­hoe­kies.

Daar is drie bad­ka­mers met Da­do-bad­dens en -was­bak­ke, raam­lo­se stor­te en re­ën­stort­kop­pe, Ge­be­rit-toi­let­te en hoë-ge­hal­te-kra­ne.

Die boon­ste vlak van die huis be­staan uit ’n veel­doe­li­ge deel wat om­skep kan word in ’n woon­stel, ’n TV-ka­mer, ’n spe­le­tjies­ka­mer of ’n tuis­kan­toor.

Hier­die wen-ei­en­dom is veel meer as net ’n huis.

Dis ’n ha­we wat ont­werp is met die oog op p­ri­vaat­heid, ge­hal­te en ge­sins­ge­not.

En hy is ge­reed vir ’n nu­we ei­e­naar om in te trek.

Die voor­aan­sig is ’n toon­beeld van uit­son­der­li­ke ar­gi­tek­tuur.

Die klas­sie­ke kom­buis is die hart van die huis.

Een­voud en styl ken­merk die bad­ka­mers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.