Taai tyd om ei­e­naar te word

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief

Met 2016 wat al­ler­weë be­skou word as ’n fi­nan­si­eel uit­da­gen­de jaar, kan daar ko­pers wees wat dit oor­weeg om te bly huur eer­der as om te koop, sê A­dri­an Gos­lett, streeks- en hoof­be­stuur­der van Re/Max van Sui­der-A­fri­ka.

“Ter­wyl ver­brui­kers om ’n ver­skei­den­heid re­des ver­kies om in die huur­mark te bly, is daar ook die­ge­ne wat gre­tig is om ei­en­dom te koop, maar dit nie kan be­kos­tig nie of nie die spaar­geld het om hul voet in die deur te kry nie. Die vol­ge­houe sty­gen­de le­wens­kos­te en ren­te het boon­op baie voor­ne­men­de ko­pers ge­nood­saak om in die huur­mark te bly tot­dat hul fi­nan­si­ë­le si­tu­a­sie ver­be­ter,” sê Gos­lett.

S­ta­tis­tie­ke van die ver­band­tus- sen­gan­ger Bet­terBond toon dat die ge­mid­del­de de­po­si­to­ve­r­eis­te van ban­ke vir eer­ste­keer­ko­pers van­jaar op so­wat 17% van die aan­koop­prys van ’n ei­en­dom te staan kom. Ge­ge­we die feit dat die ge­mid­del­de huis in hier­die ka­te­go­rie so­wat R850 000 kos, be­te­ken dit ver­brui­kers moet tus­sen R110 000 en R180 000 spaar net vir ’n de­po­si­to – af­ge­sien van die an­der kos­te be­trok­ke by die aan­koop van ’n huis.

“Met so baie Suid-A­fri­ka­ners wat met per­soon­li­ke skuld suk­kel, kan dit baie moei­lik wees om hier­die soort geld te spaar. Voor­ne­men­de ko­pers wat hul kan­se om die mark te be­tree wil ver­be­ter, moet pro­beer om hul skuld­tot-in­kom­ste-ver­hou­ding te ver­be­ter en so gou as moont­lik te be­gin spaar,” sê hy.

Gos­lett wys ver­der daar­op dat ter­wyl ver­band­goed­keu­rings tot so­wat 74% ge­styg het, daar steeds baie ver­brui­kers is wat nie aan die no­di­ge goed­keu­rings­ver­eis­tes sal vol­doen nie. “Die druk wat sty­gen­de le­wens­kos­te op ver­brui­kers plaas, sal daar­toe lei dat die huur­mark bly flo­reer. As die ren­te­koers eg­ter aan­hou styg, sal dit ’n do­mi­no-ef­fek op huur­pry­se hê om­dat be­leg­gers meer sal moet be­taal vir e­ni­ge kre­diet wat hul­le het,” ver­dui­de­lik hy.

Om­dat ei­en­dom as ’n lang­ter- myn­be­leg­ging be­skou word, mag baie ver­brui­kers dit meer vol­hou­baar vind om in die huur­mark te bly tot­dat hul­le ge­reed is om hul­le vir die vol­gen­de vyf tot tien jaar te ver­bind. Maar, sê Gos­lett, as ver­brui­kers nie kan be­sluit waar hul­le uit­ein­de­lik wil bly nie, of in­dien hul­le vry­heid van be­we­ging son­der die ver­ant­woor­de­lik­heid van huis­ei­e­naar­skap wil hê, is dit be­ter om aan te hou huur.

Aan die an­der kant, sê hy, is die voor­deel van ei­en­dom koop dat dit ’n ti­pe ge­dwon­ge spaar­oe­fe­ning is, in die sin dat die huis­ei­e­naar geld plaas in ’n ba­te wat hy la­ter kan ver­koop. “Vol­gens die Re­ser­we­bank het Suid-A­fri­ka een van die swak­ste spaar­re­kords in die wê­reld en dit raak er­ger. Om ’n huis te koop, is ’n ma­nier om geld een­kant te sit vir die goue ja­re. Om die ei­en­dom te ver­koop wan­neer dit af­be­taal is en af te skaal, sal on­ge­twy­feld wel­ko­me fi­nan­si­ë­le ver­lig­ting bied wan­neer dit die no­dig­ste is.

“Daar­en­teen sal Suid-A­fri­ka­ners wat hul he­le le­we lank ge­huur het geen ba­te hê om te ver­koop nie. I­de­aal ge­spro­ke, as ’n ver­brui­ker be­sluit om ’n huis te koop, is dit be­ter om so gou as moont­lik die mark te be­tree so­dat hul­le kan be­gin af­be­taal aan ’n ba­te,” is Gos­lett se slot­som.

Huis­Gids

Fo­to: iSTOCK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.