Sê as ons fou­teer

Beeld - - News -

doen moei­te om fei­te na te gaan en om ak­ku­raat, bil­lik en ge­ba­lan­seerd te be­rig. Ons is lid van die SA Pers­raad en on­der­skryf die SA Pers­ko­de. As u meen ons het ’n fout be­gaan, bel ons le­sers­re­dak­teur, Mar­ga Ley, by 011 713 9255 of stuur e­pos na klag­te@beeld.com. ’n Klag kan ook by die Suid­A­fri­kaan­se pers­om­buds­man in­ge­dien word by 011 484 3618/2 of pres­som­buds­man@ om­buds­man.org.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.