Zil­le s­tap saam vir vei­lig­heid in Groen­kloof

Beeld - - News -

He­len Zil­le, pre­mier van die Wes­Kaap, vra die slag­of­fers van mis­daad om dit son­der skroom by die po­li­sie aan te meld.

Zil­le, wat as deel van die DA se ver­kie­sings­veld­tog Son­dag in P­re­to­ria aan die S­tap vir Vei­lig­heid­stap­tog in die Groen­kloof­na­tuur­re­ser­vaat deel­ge­neem het, sê men­se moe­nie net sa­ke aan­meld ter wil­le van ver­se­ke­rings­ei­se nie, maar so­dat die po­li­sie kan ken­nis neem van el­ke mis­daad en dit be­hoor­lik kan on­der­soek.

Die laas­te tyd was daar ver­skeie aan­val­le op stap­pers in Groen­kloof.

Zil­le sê ge­sê die re­ser­vaat bied die in­wo­ners van P­re­to­ria baie, maar word heel­te­mal on­der­be­nut.

“Ek moes hier­heen kom om uit­ein­de­lik my heel eer­ste swart­wit­pens in die na­tuur te sien,” het sy ná die stap­tog ge­sê. “Dit is tra­gies om te sien hoe dit (die re­ser­vaat) ag­ter­uit­gaan.”

Wil­dri Pe­ach, DA­woord­voer­der oor om­ge­wing­sa­ke in die Tshwa­ne­me­tro, sê die Fort Klap­per­ko­per­fe­nis­ge­bied en die Groen­kloof­en die Riet­vlei­re­ser­vaat gaan ag­ter­uit na­dat be­kwa­me be­stuur­ders uit hul pos­te ver­wy­der is.

Die ge­brek­ki­ge vei­lig­heid wys die me­tro het nie die wil om mis­daad te voor­kom of be­sef nie die waar­de daar­van vir toe­ris­me nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.