Ham­bid­ge, Ti­to dien dalk in US se raad

Beeld - - News - – Alet Jan­se van Rens­burg

Prof. Ti­to M­bo­we­ni, voor­ma­li­ge pre­si­dent van die Re­ser­we­bank, ding mee om die laas­te be­noe­ming deur die kon­vo­ka­sie in die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch (US) se raad.

M­bo­we­ni ding mee met die A­fri­kaan­se dig­ter en let­ter­kun­di­ge prof. Jo­an Ham­bid­ge; Job A­mu­pan­da, vi­se­de­kaan van die U­ni­ver­si­teit van Na­mi­bië; dr. Co­rin­ne Oost­hui­zen, ’n kli­nie­se siel­kun­di­ge, en Chris­ti­an van S­chalk­wyk, ’n pro­ku­reur en ge­ok­trooi­eer­de re­ken­mees­ter.

“Ma­ties moet er­ken word as in­klu­sie­we sen­trum van uit­ne­mend­heid, ter­wyl ons re­a­lis­ties en vi­si­oe­nêr bly in die hand­ha­wing van hoë a­ka­de­mie­se stan­daar­de,” lui M­bo­we­ni, ’n USe­re­pro­fes­sor, se vi­sie­stel­ling.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.