Dié e­pie­se uit­stal­ling moet ‘jeug in­spi­reer’

Beeld - - News - Nom­bu­le­lo Ma­ny­a­na

Jo­han­nes­burg soos ge­sien van 400 km ver deur ’n Dei­mos­sa­tel­liet. El­lis­park en die S­tan­dard Ban­ka­re­na kan dui­de­lik ge­sien word. SCS AG, ’n Suid­A­fri­kaan­se sa­tel­liet­maat­skap­py, het nou ook toe­gang tot fo­to’s en vi­deo’s van twee ka­me­ras, I­ris en T­heia, aan boord die In­ter­na­si­o­na­le Ruim­te­s­ta­sie. 20 vrag­hou­ers met ver­toon­stuk­ke wat die e­pie­se ruim­te­reis van die mens­dom toon, het in SuidA­fri­ka aan­ge­kom.

So­wat 30 men­se bou aan die uit­stal­ling, die groot­ste tot nog toe in die land, om al­les reg te kry vir die o­pe­ning oor­mô­re in die Sand­ton-kon­fe­ren­sie­sen­trum.

1 mil­joen men­se oor die wê­reld heen het al die 15 m hoë re­pli­ka van die Mir-ruim­te­s­ta­sie se kern­mo­du­le en ’n re­pli­ka van die eer­ste mens­ge­maak­te sa­tel­liet in die ruim­te, die Rus­sie­se S­poet­nik 2, ge­sien en aan ’n werk­li­ke maan­klip ge­vat. ’n Mens sal ook in ’n vlug­na­boot­ser ’n pen­del­tuig kan land.

Nog ’n hoog­te­punt is die Sow­jet-So­kol-ruim­te­pak wat in ’n lug­be­heer­de om­hul­sel na Suid-A­fri­ka ge­vlieg word.

Die uit­stal­ling word aan­ge­bied deur Huis­ge­noot, You en Drum.

“Ons glo dat die uit­stal­ling die jeug sal in­spi­reer om we­ten­skap, teg­no­lo­gie, in­ge­ni­eurs­we­se en wis­kun­de te leer en dit wys hoe ruim­te­we­ten­skap re­ge­rings kan help met diens­le­we­ring en an­der maat­skap­li­ke uit­da­gings,” sê Ed­mund Beu­kes, be­mar­kings­be­stuur­der.

Die uit­stal­ling in Sand­ton vind tot 30 Ju­lie plaas.

Fo­to’s: FE­LIX DLANGAMANDLA

Die Ga­te­way to S­pa­ce­uit­stal­ling word tans in­ge­rig by die Sand­ton­kon­fe­ren­sie­sen­trum.

Die Ga­te­way to S­pa­ce­uit­stal­ling.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.