In­ga­pro­jek loop ’n blou­tjie

Beeld - - Sake - – Saam­ge­stel uit nuus­ver­kla­rings en ESI A­fri­ca

Kins­ha­sa. – Die De­mo­kra­tie­se Re­pu­bliek van die Kon­go (DRK) wil die In­ga III- hi­dro­ë­lek­trie­se ske­ma in die Kon­go­ri­vier son­der ’n deeg­li­ke om­ge­wings­im­pak­stu­die be­gin, be­weer die nie­re­ge­rings­or­ga­ni­sa­sie In­ter­na­ti­o­nal Ri­vers.

Bru­no Ka­pandji, di­rek­teur van die a­gent­skap vir die In­ga-pro­jek, het glo op ’n ver­ga­de­ring met In­ter­na­ti­o­nal Ri­vers ge­sê In­ga III is ’n drin­gen­de pro­jek weens die land se e­ner­gie­te­kort.

Hoe­wel die Wê­reld­bank geld be­lo­we het vir die pro­jek, het die bank on­langs ge­sê ’n voor­waar­de is ’n deeg­li­ke om­ge­wings­im­pak­stu­die.

Vol­gens Ka­pandji hoop die DRK om ’n C­hi­ne­se kon­sor­ti­um te kry om die pro­jek te bou wat by­na 3 000 MW se krag kan le­wer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.