Kom­men­taar

Beeld - - Kommentaar -

’n Vrou sit aan die voor­aand van die A­me­ri­kaan­se Her­den­kings­dag van­dag tus­sen A­me­ri­kaan­se vlae wat die Mas­sa­chu­setts­fonds vir mi­li­tê­re hel­de op die meent in Bos­ton, Mas­sa­chu­setts, ge­plant het. Die 37,000 vlae ge­denk el­ke ge­stor­we sol­daat van Mas­sa­chu­setts, van die A­me­ri­kaan­se Vry­heids­oor­log tot nou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.