Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Kommentaar - – Piet S­teyn – Ou­don­nie en ou­er van Pta – Wil­lem, Pta – Trots A­fri­kaans, Boks­burg – Ly­dia – Burbs – Sue – Op­pies, Potch – Oom Jan – Loutjie – Pi­ne – Ko­sie – Su­san Gra­be – Jan­nie – El­na – Leeu­wy­fie – Jan van Gaal­en – Hans Kir­sten – Lou­rens Eras­mus – A­no­nie

VO­ba­ma in Hi­ro­sji­ma. Sien graag vir Ca­me­ron in S­pring­fon­tein­kon­sen­tra­sie­kamp!

VAg­gres­sie by kleu­ter­sko­le: Ek het tien jaar by 24 ver­skil­len­de kleu­ter­sko­le jaar­liks ’n pro­gram aan­ge­bied. Ma’s, word wak­ker!!! Dis die re­a­li­teit!!! Selfs by die duur­ste, blink­ste sko­le het my mond soms oop­ge­hang.

VLe­o­pold S­choltz: Vol­gens deur B­ri­an Bun­ting was daar dui­de­li­ke oor­een­koms­te tus­sen Na­zi­i­de­o­lo­gie en a­part­heid.

VSuid­A­fri­ka het ook drin­gend ’n lei­er soos Trump no­dig om SA se e­ko­no­mie te bou.

VA­fri­ka­ners wat hul “sie­le” ver­koop, is dié wat werk­lik “ver­loor”. Hoe­ra, S­te­ve Hof­meyr! Jy het nie. Ra­be, jy het.

VS­koe­mies van Rus­ten­burg, het jy al ooit in jou le­we ’n spot­prent ge­te­ken? Ni­ël se spot­pren­te is al­tyd in die kol.

VZa­vi­on! Jy is net sie vir al­mal!!!

VSMS’e kos R1,50 So ’n in­spi­ra­ Ek dink Pra­vin Gord­han is be­sig om be­ V Kan ons nie vir Syl­ves­ter par­le­ment toe stuur nie!

VDan­kie, An­toi­net­te Louw, dat jy hier­die aak­li­ge “hul­le/ons” so le­wen­dig ge­maak het. Ons is al­mal ons!

VDie Leeus en Jo­han Ac­ker­mann bo! Bul­le wie?

VDie Leeus het weer be­wys dat die Bul­le maar ’n ge­mid­del­de span is. Die pro­bleem is by die af­rig­ting en be­stuur.

VJam­mer, Bul­le, maar die Leeus het jul­le or­dent­lik ore aan­ge­sit. Wel­ge­daan, Leeus!

VDie Leeus het die Bul­le heel­te­mal dronk ge­hard­loop. Die Bul­le gaan vir se­ker aan ba­be­las ly.

VDan­kie aan Ac­ker­mann, wat my fi­naal van Blou Bul­rug­by ge­nees het.

VEk is bly vir Al­lis­ter Coet­zee se part, maar die bes­te af­rig­ter loop daar ie­wers in Jo­han­nes­burg rond.

VKom, SA, gooi nou jul ge­wig in ag­ter ons S­pring­bok­ke en af­rig­ter.

VT­wee keer lees ek die ar­ti­kel in Sa­ter­dag se oor Ernst van Dyk en sy ma, Dot­tie, en twee keer loop die tra­ne. ’n Voor­beeld van deur­set­tings­ver­moë.

VDot­tie van Dyk die won­der­lik­ste ma en Ernst ’n in­spi­ra­sie vir al­mal.

VHoe lek­ker sit ek nou en huil. Dot­tie van Dyk, die He­re het jou reg­tig uit­ge­soek om Ernst se mam­ma te wees. Wel­ge­daan, jul­le twee!

VAs be­won­de­raar van Ernst van Dyk wat nie sy ag­ter­grond ge­ken het nie, dan­kie aan Sa­rie Marais­Nell, wat die ver­haal so mooi ge­skryf het.

VMoet die SAUK nie lie­wer kyk na al die ge­weld en moord op TV wat die jeug sien nie? Sa­ter­dag­aan­de is daar baie pro­gram­me wat 16+ is.

VDan­kie, Co­pe, vir jul kom­men­taar oor die uit­spat­ti­ge be­drag wat nou so ge­mors word op ho­tel­ver­blyf vir Des van Rooy­en.

VDie meer­der­heid mo­to­ris­te in P­re­to­ria kan nie tus­sen groen, geel of rooi by die ver­keers­lig­te on­der­skei nie.

VAn­dré le Roux ge­bruik ’n skuld­ge­voel oor S­har­pe­vil­le as me­ga­nis­me en re­de om ’n he­le taal te ver­werp. Die hui­di­ge an­ti­A­fri­kaans­sen­ti­ment is slegs min­der­waar­di­ge kul­tu­re­le af­guns.

VDie EFF en mee­lo­pers moet as­se­blief ken­nis neem. Om te stu­deer is slegs ’n voor­reg en as jy wil stu­deer, moet jy self daar­voor be­taal en nie ver­wag ie­mand an­ders moet op­dok nie. Die u­ni­ver­si­teit is be­slis nie die plek om jou wil op an­der men­se af te dwing en te be­ska­dig nie.

VWat doen daar­die mo­tor­fiet­se in die Com­ra­des? Al die uit­laat­gas­se en ob­struk­sie. As­se­blief.

VBaie, baie on­ge­luk­kig oor die mo­tor­fiets wat am­per in Ca­ro­li­ne W­öst­mann vas­ge­ry het in die Com­ra­des. Jul­le ry te na aan die at­le­te.

Fo­to: HERMAN VERWEY

Faf de K­lerk, Jo­han Ac­ker­mann en War­ren W­hi­te­ley ná die Leeus se se­ge op Lof­tus.

Ma­le­ma

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.