Wen­ke wat werk

Beeld - - Tot U Diens -

Roy B­reg­man van B­reg­man­pro­ku­reurs sê ie­mand wat bui­te­land­se ba­tes het, moet dit oor­weeg om twee tes­ta­men­te op te stel.

“Die te­sta­ment vir plaas­li­ke ba­tes kan in­ge­lui word met ’n klou­su­le wat dit dui­de­lik maak dit is net op plaas­li­ke ba­tes van be­trek­king,” sê B­reg­man.

Sy voor­stel is om dit te be­gin met ’n sin soos: “Hier­die te­sta­ment het net op my ba­tes in Suid­A­fri­ka be­trek­king.”

Hy sê ’n sin kan ook in die­self­de te­sta­ment in­ge­sluit word wat lui: “As ek e­ni­ge bui­te­land­se ba­tes het, sal dit in ’n af­son­der­li­ke te­sta­ment ge­dek word.” om e­ni­ge on­dui­de­lik­heid uit die weg te ruim.

“Dis on­waar­skyn­lik dat ’n plaas­li­ke pro­ku­reur ken­nis oor al­le an­der lan­de se wet­ge­wing sal hê en my voor­stel is om raad oor an­der lan­de se wet­ge­wing by ’n regs­ge­leer­de van daar­die land te kry,” sê B­reg­man.

“In ’n an­der land kan die wet dalk be­paal dat ’n se­ke­re per­sen­ta­sie van ba­tes aan spe­si­fie­ke per­so­ne na­ge­laat moet word.

“In hier­die ge­val sal die wet bo­toon oor die te­sta­ment voer as laas­ge­noem­de nie by die wet­ge­wing in­pas nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.