C­ri­nums ver­slaan Ja­guars 3e keer

Beeld - - Tot U Diens -

Dur­ban. – As jy nie die Vrystaat-C­ri­nums in ’n uit­speel­stryd tot oor­ga­we kan dwing nie, kan jy nie op die ti­tel van bes­te pro­vin­si­a­le net­bal­span in die land aan­spraak maak nie.

Die C­ri­nums het dit Sa­ter­dag hier drie uit drie in die Bru­tal Fruit-p­re­mier­liga ge­maak toe hul­le die Noord-Gau­teng Ja­guars met 52-43 vir die der­de ag­ter­een­vol­gen­de jaar in die eind­stryd ver­slaan het.

Vir ’n groot deel van die reeks het dit ge­lyk of dit die Noord­wes-Fla­mes of Ja­guars se jaar gaan wees. Hul­le was die bes­te span­ne in die groep­fa­se en die on­oor­won­ne Fla­mes het on­stuit­baar ge­lyk tot­dat hul­le hul Vry­dag­aand vas­ge­loop het in die half­eind­ron­de teen die C­ri­nums. Die Vry­sta­ters het met 42-39 ge­wen.

Die Pro­tea­groep is (*dui nu­we­lin­ge aan): Za­ne­le Vim­be­la (Aloes), Ma­ry­ka Holtz­hau­sen, Lau­ren­Lee Chris­ti­ans, A­li­cia Pu­ren*, Kar­la Mos­tert (al­mal C­ri­muns), Na­dia Uys, Fi­ki­le Mk­hu­zang­we*, Ren­ske S­toltz*, Si­gi Bur­ger*, Romé D­rey­er*, Na­dia Uys (al­mal Fla­mes), Mar­li­ze de Bruin* (Fi­re­balls), Lin­die Lombard, Ts­hi­na M­dau*, Je­a­nie S­teyn*, I­zet­te Lub­be, Le­ni­ze Pot­gie­ter (al­mal Ja­guars), P­hum­za Ma­we­ni, P­re­ci­ous Mt­hem­bu, Elsu­net du P­les­sis, Bon­gi M­so­mi (al­mal King­dom S­tars), Ro­chel­le Law­son, C­har­mai­ne Baard*, E­rin Bur­ger (Sout­hern S­tings), T­hu­li Nhle­ko* en Pa­le­sa M­bukwa­na* (Sun­bi­rds). – Ru­an Bru­wer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.