Re­kord vir G­rif­fons in Na­mi­bië

Beeld - - Tot U Diens - – S­port­re­dak­sie

Bloem­fon­tein. – Die G­rif­fons se rug­by­span het Sa­ter­dag in Wind­hoek teen die Wel­witschi­as vir eer­ste keer in hul be­staan ’n 100-tal op­ge­sta­pel.

Hul­le het ’n re­kord­se­ge van 101-0 oor die tuis­span in die span­ne se wed­stryd in die Pro­vin­si­a­le Reeks be­haal.

Die G­rif­fons het rus­tyd reeds met 54-0 voor­ge­loop.

Hul 15 drieë is ook ’n re­kord. Die Per­ses se vo­ri­ge re­kord­se­ge was in 1992 met 7212 oor S­tel­la­land.

) G­rie­kwas het Sa­ter­dag hul eer­ste ne­der­laag in agt wed­stry­de ge­ly, toe die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie hul­le met 24-23 op Nu­we­land ge­klop het.

) Die Lui­perds het die Blou Bul­le op Lof­tus Vers­feld met 51-26 ge­klop.

) Die OP-Kings en die Goue Leeus XV het in Jo­han­nes­burg met 35-35 ge­lyk­op ge­speel dank­sy ’n drie in die 80ste mi­nuut deur die be­soe­kers se slot Ju­an Jonck.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.