‘Meer ge­sou­te’ Re­al wen 11de kroon

Beeld - - Tot U Diens - – Reuters

Mi­laan. – “Meer er­va­ring” het ge­help dat Re­al Ma­drid sy sy 11de Eu­ro­pe­se sok­ker­kroon wen.

Dít was die mening van C­ris­ti­a­no Ro­nal­do, Re­al se ster­doel­skie­ter wat die Kam­pi­oe­ne­li­ga­se­ge Sa­ter­dag hier oor At­lé­ti­co Ma­drid in ’n straf­doel­stryd ver­se­ker het. Re­al het met 5­3 met straf­doe­le ge­se­ë­vier na­dat die wed­stryd ná by­ko­men­de tyd ge­lyk­op (1­1) ge­ëin­dig het.

) Su­perS­port U­ni­ted het Sa­ter­dag die Ned­bank­be­ker ge­wen toe hy Or­lan­do Pi­ra­tes met 3­2 in die eind­stryd in die Pe­ter Mo­ka­ba­sta­di­on in Po­lo­kwa­ne ge­klop het.

) Hull Ci­ty het op die­self­de dag se­ker ge­maak hy speel aan­staan­de sei­soen in die En­gel­se P­re­mier­liga toe hy S­hef­field Wed­nes­day met 1­0 ge­klop het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.