Wie is wie?

Beeld - - Nuus -

VR La­ser Asia is die Gup­ta­ge­af­fi­li­eer­de maat­skap­py in Hong­kong. Die maat­skap­py be­staan net op pa­pier, is in 2014 ge­stig en het geen be­we­se er­va­ring nie. Die al­leen­aan­deel­hou­er is Sa­lim Es­sa, ’n ja­re lan­ge Gup­ta­v­riend en sa­ke­ven­noot. Es­sa be­sit ook die meer­der­heids­aan­deel in die plaas­li­ke fi­li­aal, VR La­ser Li­mi­ted. ’n Maat­skap­py wat on­der meer aan die Gup­tas en p­res. Ja­cob Zu­ma se seun Du­du­za­ne be­hoort, be­sit die min­der­heids­aan­deel in VR La­ser Li­mi­ted.

Denel Asia is in die soek­lig na­dat Denel met die Gup­ta­ge­af­fi­li­eer­de maat­skap­py VR La­ser Asia ’n ven­noot­skap in Hong­kong ge­sluit het. Al­bei maat­skap­pye be­staan net op pa­pier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.