Ro­le­ne en prin­ses C­har­le­ne kui­er by F1­Grand P­rix

Beeld - - Nuus - C­har­lea Sie­ber­ha­gen

Ro­le­ne Strauss, voor­ma­li­ge Mej. Wê­reld, het die na­week tyd saam met prin­ses C­har­le­ne van Mo­na­co deur­ge­bring.

Strauss het die na­week ’n paar fo­to’s van haar uit­rus­tings op die so­si­a­le net­werk In­sta­gram ge­deel ter­wyl sy saam met haar man, die sa­ke­man D’Niel Strauss, in Mo­na­co was om die Mo­na­co F1-Grand P­rix by te woon.

Ro­le­ne het splin­ter­nu­we uit­rus­tings ge­dra wat deur die sti­lis Wer­ner Wes­sels in sa­me­wer­king met “op­ko­men­de jong ont- wer­pers” ont­werp is.

Vol­gens Wes­sels is hy ge­ïn­spi­reer deur die ko­nink­li­kes in Mo­na­co en wou hy se­ker maak Ro­le­ne lyk e­le­gant en ge­so­fis­ti­keerd.

“Ek het die ont­wer­pers ge­vra vir e­le­gan­te stuk­ke en toe het ons Ro­le­ne met ’n he­le kle­re­kas Mo­na­co toe ge­stuur en ons is baie trots daar­op.”

Wes­sels is be­kend daar­voor dat hy skoon­heids­ko­nin­gin­ne van uit­rus­tings voor­sien.

Strauss is be­gin van­jaar ge­troud en het haar me­die­se s­tu­die aan die U­ni­ver­si­teit van die Vry­staat her­vat.

Fo­to: IN­STA­GRAM

Ro­le­ne Strauss, voor­ma­li­ge Mej. Wê­reld, en prin­ses C­har­le­ne of Mo­na­co.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.