R58 m. per maand vir leë ge­boue

Beeld - - Nuus -

Die re­ge­ring be­stee jaar­liks meer as R47 mil­joen aan on­ge­bruik­te staats­ge­boue land­wyd.

Nóg R12 mil­joen word be­stee om die lig­te te laat brand en die wa­ter te laat vloei, blyk uit ’n par­le­men­tê­re ant­woord van T­hu­las Nxe­xi, mi­nis­ter van o­pen­ba­re wer­ke, op ’n vraag van Di­an­ne Kohler Bar­nard, DA-LP.

Van die 95 857 ge­boue in staats­be­sit word by­na 2 000 nie ge­bruik nie, het Nxe­si ge­sê.

Lands­bur­gers be­taal R58 mil­joen per maand vir ab­so­luut niks, sê Kohler Bar­nard.

“Dis ’n ab­so­luut ab­sur­de si­tu­a­sie wat nie lan­ger ge­duld kan word nie.”

Sy meen die leë ge­boue kan vir die Vuur­wa­pen­re­gis­ter en vir huis­ves­ting vir ver­pleeg­sters en po­li­sie­le­de ge­bruik word, as­ook om sko­le en kli­nie­ke meer plek te gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.