Vro­li­ke vark­tjop

Beeld - - Nuus -

E­skort deel dié re­sep vir Duit­se schnit­zel, wat vier tot ses por­sies le­wer, om dié win­ter te ge­niet. Jy het no­dig been­lo­se vark­tjops 2 groot ei­ers 30 ml meel sout en vars­ge­maal­de pe­per 30 ml o­lyf­o­lie 250 ml brood­krum­mels Me­to­de S­tamp el­ke tjop tot­dat dit 1 cm dik is. Geur met sout en pe­per aan al­bei kan­te. Ver­hit die o­lie in ’n braai­pan tot me­di­um hit­te. Die o­lie moet om­trent 1 cm diep wees. Plaas die meel, ei­er en brood­krum­mels in drie a­par­te, vlak bak­kies. Doop die tjops in die meel, dan die ei­er en dan die krum­mels aan al­bei kan­te. Maak se­ker die o­lie is warm ge­noeg en braai die schnit­zels vir so­wat 2 tot 3 mi­nu­te tot ’n diep bruin­geel kleur. Plaas dit vir ’n kort ruk­kie op ’n bord wat met pa­pier­ser­vet­te uit­ge­voer is om die o­lie te ab­sor­beer. Sit voor met ert­jies en aar­tap­pel­kwar­te. Op­si­o­neel: Voeg ge­braai­de spek by die aar­tap­pel­kwar­te.

Fo­to: E­SKORT

Duit­se schnit­zel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.