Sko­le, stig­tings wil re­nos­ters red

Beeld - - Nuus - E­li­se Tem­pel­hoff

Die V­re­des­park­stig­ting, die Wil­der­nis­stig­ting en die Soul Mu­sic and Per­for­ming Arts A­ca­de­my, ’n kuns­stig­ting in Vi­ët­nam, het krag­te saam­ge­snoer en ’n re­nos­ter­be­wa­rings­veld­tog in 11 in­ter­na­si­o­na­le sko­le in Ho T­sji Min­h­stad van sta­pel laat loop.

Li­se-Ma­rie G­reeff-Vil­let, ko­ör­di­neer­der van kom­mu­ni­ka­sie by die V­re­des­park­stig­ting, het gis­ter in ’n ver­kla­ring ge­sê die veld­tog – Viet­nam, Be My He­ro – is be­gin ná die on­lang­se aan­kon­di­ging deur die Suid-A­fri­kaan­se re­ge­ring dat 363 re­nos­ters in die eer­ste vier maan­de van van­jaar ge­stroop is.

Viet­nam, Be My He­ro is die twee­de fa­se van ’n veld­tog wat dié drie ven­no­te in 2014 as The Wild R­hi­no I­ni­ti­a­ti­ve be­gin het. Die ko­a­li­sie het met hier­die i­ni­si­a­tief Vi­ët­na­me­se kin­ders deur die ge­bruik van mul­ti­me­dia en kom­pe­ti­sies be­wus ge­maak van re­nos­ter­be­wa­ring en hul­le ge­mo­ti­veer om am­bas­sa­deurs daar­voor te wees.

In 2014 en 2015 is 15 000 Vi­ët­na­me­se kin­ders oor die stro­pings­kri­sis in Suid-A­fri­ka in­ge­lig. Hul­le is ge­nooi om aan ’n kom­pe­ti­sie deel te neem, en die wen­ners is na Suid-A­fri­ka ge­bring om re­nos­ters te kom sien.

Meer as 1 500 kin­ders het vir die kom­pe­ti­sie in­ge­skryf, en 22 is na Suid-A­fri­ka ge­bring. Hul­le het op hul be­soek eer­ste­hands met re­nos­ters ken­nis ge­maak en meer oor dié die­re ge­leer.

In Vi­ët­nam is geen re­nos­ters oor nie.

T­hanh Bui, uit­voe­ren­de hoof van Soul Mu­sic and Per­for­ming Arts, het ge­sê die nu­we veld­tog bied Vi­ët­na­me­se ’n on­ge­loof­li­ke ge­leent­heid om ver­ant­woor­de­lik­heid te neem vir ’n wê­reld­wye kri­sis en vir dié na­sie om dit wat in die ver­le­de ver­keerd was, reg te stel.

“Ek glo ons het nou ’n ge­leent­heid vir goed­maak ( re­demp­ti­on) en ’n kans om die vraag na re­nos­ter­ho­ring te stop. Vi­ët­nam kan die held vir die re­nos­ter wees,” het Bui ge­sê.

Wer­ner My­burgh, uit­voe­ren­de hoof van die V­re­des­park­stig­ting, het ge­sê die s­tig­ting se veld­tog­te is daar­op ge­mik om die vraag na re­nos­ter­ho­ring te smoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.