Waar is die be­wy­se, mi­nis­ter?

Beeld - - Kommentaar - I.E. P­re­to­ri­us van Lin­den skryf:

Vol­gens mi­nis­ter Bat­ha­bi­le Dla­mi­ni vier kin­der­han­del en kin­der­ar­beid in land­bou­ge­meen­skap­pe hoog­ty. Sy moet die sta­tis­tie­ke en voor­beel­de ge­ba­seer op on­af­hank­li­ke na­vor­sing on­ver­wyld be­skik­baar stel en ver­dui­de­lik wat haar de­par­te­ment doen in die be­kam­ping daar­van. As sy dit nie kan of wil doen nie of nie be­vre­di­gend kan ant­woord nie, be­hoort sy en die mi­nis­ter van ver­de­di­ging on­mid­del­lik te be­dank. Dis vy­an­di­ge ver­dag­ma­ke­ry soos hier­die, son­der e­ni­ge be­wy­se, wat Suid-A­fri­ka poot­jie. Ons kan werk­lik nie meer hier­die vlak van re­ge­ring be­kos­tig nie. Nie ’n dag lan­ger nie.

Bat­ha­bi­le Dla­mi­ni

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.