An­der me­ning

Beeld - - Kommentaar - The Ti­mes skryf on­der die op­skrif “Con­tro­ver­si­al car­toon was a fai­led ex­pe­ri­ment”:

Za­pi­ro se spot­prent, wat p­res. Ja­cob Zu­ma as ’n or­rel­draai­er uit­beeld en adv. S­haun A­bra­hams, hoof van die na­si­o­na­le ver­vol­gings­ge­sag, as sy dan­sen­de aap, het baie de­bat ont­lok en in die pro­ses erg aan­stoot ge­gee.

Ons dink nie Za­pi­ro se ver­naam­ste doel was om ’n swart man as ’n aap uit te beeld nie. Ons dink eer­der die spot­prent het die om­stre­de aard van die ver­hou­ding tus­sen Zu­ma en A­bra­hams na die voor­grond ge­bring.

Die or­rel­draai­er en sy dan­sen­de aap is ’n bekende ko­mie­se in­stru­ment en ons het ge­dink dit sal le­sers se ver­tol­king van die spot­prent be­paal. Ons was ver­keerd. Dit is op so­si­a­le me­dia aan­ge­gryp as ras­sis­ties. Za­pi­ro het er­ken dat die skerp spot­prent moont­lik ’n mis­luk­te eks­pe­ri­ment was. Wat ook al die ag­ter­grond, swart mans be­hoort nie as ape uit­ge­beeld te word nie.

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.