Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad - – Wur­gie – Pier­re, Wit­field – Ert­jies – Gert, Gau­teng – Jan­nie, P­re­to­ria – Seeg – Ou­ma Ka­trien Key­ser, Chris­ti­a­na – Le­ser – Le­ser – S­chalk, S­prings – Le­ser – Rooi­bul – Jal­lies – Lou­is, Pta – Zel­da, P­re­to­ria – Ro­nel, Boks­burg – Da­vid, Mar­ga­te – Mar­tie, Ver

VVVVVVVSMS’e kos R1,50

Ai, wat­ter prag­skets deur Ni­ël van Vuur­en op die voor­blad. op Lof­tus. Lek­ker + lek­ker = Leeu­lek­ker. Woor­de is on­no­dig. Die voor­blad ver­tel al­les. Wel­ge­daan, Ni­ël van Vuur­en.

Ons Bulle is nou waar die Leeus ’n paar jaar ge­le­de was. Die ver­skil is net ons het nie die af­rig­ter wat jul­le het om ons op te lig nie. Baie ge­luk, ons staan ag­ter jul­le.

Ek is ’n groot Blou Bul­on­der­steu­ner, maar baie suur. Af­ge­sien van ’n baie swak skeids­reg­ter was die Leeus skit­te­rend om­dat hul­le ’n skit­te­ren­de skrum­ska­kel het wat die he­le wed­stryd be­heer het. Hy was die groot ver­skil. Bulle, koop Hou­gaard te­rug en jaag jul vier­de­rang­se skrum­ska­kels weg. Pa­s­op, Vro­te­as! Die Vul­le gaan jul oor­neem!

Ek is ’n Bul­on­der­steu­ner. Baie ge­luk, Leeus, jul­le het ons stil ge­speel. Daar is nie ’n be­ter ag­ter­lyn­af­rig­ter in Suid­A­fri­ka as S­wys de Bruin nie.

Ek weet nie wat Jo­han Ac­ker­mann doen nie, maar wat hy doen, is reg. Ge­luk. En na­tuur­lik was Faf die ster­re­tjie wat die Leeus stert in die lug laat wen het. Ge­luk, Faf, ai, ek is so trots op jou soos ek weet jou ma moet wees. Doen so

VEk dink daar is baie Blou Bul­on­der­steu­ners wat van­dag rooi truie gaan koop. Wel­ge­daan, Leeus, die Bulle het ’n rug­by­les soos min ge­kry! Maak en hou Lof­tus ’n sok­ker­sta­di­on.

VDie Leeus is be­slis ons bes­te span op die oom­blik. Maar die Leeus se groot ne­der­laag teen die Hur­ri­ca­nes het my laat be­sef ons span­ne het nog baie om te leer.

VMnr. Nol­lis, jou span wou doen wat Nieu­See­land se span­ne met die Leeus ge­doen het. Jy’t net ver­geet jou span is nie in die­self­de klas nie.

VNá 100 Su­per­wed­stry­de weet Craig Jou­bert nie daar is ’n TV­skeids­reg­ter nie. Wou hy dit dalk die “Craig show” maak?

VEk hoop Hey­ne­ke Mey­er het Sa­ter­dag se

op Lof­tus ge­kyk. Hoop nou hy be­sef wat­se heng­se fout hy ge­maak het om nie Leeu­spe­lers te ge­kies het vir sy Wê­reld­be­ker­span nie. Hy kos ons die Wê­reld­be­ker, maar hy is te dik­vel­lig om dit te er­ken. Al­lis­ter het da­rem ta­lent raak­ge­sien. Sterk­te met Bok­span.

VDie vol­gen­de paar we­ke on­der­steun ek die Ier­se rug­by­span. Vir CJ van der Lin­de en an­der Suid­A­fri­ka­ners wat in die Ier­se span is.

VIs dit reg­tig no­dig dat die mo­tor­fiet­se so na aan die Com­ra­des­voor­lo­pers ry? Ca­ro­li­ne was ge­luk­kig om nie seer te kry nie.

VWat ’n won­der­li­ke voor­reg om die Com­ra­des op die TV te kon mee­leef. Hoe won­der­lik om ons re­ën­boog­na­sie al­mal so saam na die eind­punt te sien hard­loop. Hul­le deel me­kaar se pyn en vreug­de en dan be­sef jy ons kán in vre­de saam­leef. Waar­om moet po­li­tie­ke par­tye al­tyd die le­li­ke in men­se wak­ker maak en nie vre­de en har­mo­nie be­vor­der nie? Ek hoop werk­lik Ju­li­us Ma­le­ma het ook ge­kyk!

VBaie ge­luk, C­har­né Bos­man, met jou wen. Vir Ca­ro­li­ne W­öst­mann haal ek my hoed af. Wat ’n prag­ti­ge sterk ka­rak­ter om nie die skuld vir jou nag­mer­rie­wed­loop op die mo­tor­fiets­ry­er te pak nie. Jy is ’n voor­beeld vir ons al­mal.

VJa, daar ge­beur dit weer. Die ou kwaal van ons krie­ket­spe­lers. AB het maar weer eens be­wys

sal hul­le bly. Net wan­neer jy reg­tig wil hê hul­le moet pres­teer, soos in Son­dag­aand se IPL­wed­stryd, stel hul­le ons te­leur. Reg­tig, AB, al die op­hef wat hul­le ge­maak het van jou tot dus­ver het jy al­les tot niet ge­maak in jou laas­te kolf­beurt.

VEm­fu­le­ni het nie pa­pier om re­ke­nin­ge te druk nie. Hoe tra­gies dat al­les in dié plek ver­lo­re gaan. Geen trots nie.

VAan­val in Fon­tein­e­dal op fiets­ry­ers: Pu­bli­seer as­se­blief die naam van die vei­lig­heids­maat­skap­py wat nie wou help nie so­dat ons, die pu­bliek, hul­le kan boi­kot.

VHe­len Zil­le meen ons moet sa­ke aan­meld so­dat die po­li­sie ken­nis kan neem van el­ke mis­daad en dit be­hoor­lik kan on­der­soek. In­dien aan haar voor­stel ge­hoor ge­gee word, sal ons die po­li­sie­be­amp­te aan diens ont­stel deur sy of haar sla­pie te on­der­breek. En as hul­le wel iets pro­beer doen, sal hul on­be­voegd­heid die saak be­lem­mer. Dis net so na­ïef en lag­wek­kend soos haar sto­ries dat die DA die land gaan red.

VAg­gres­sie by kleu­ter­sko­le: Ou­don­nie van Pta, ek hoop jy het aan­ge­meld wat jy waar­ge­neem het. In­dien nie, is jy net so skul­dig soos dié wat oor­tree het.

VSue be­vraag­te­ken S­koe­mies van Rus­ten­burg se reg om Ni­ël se spot­prent te kri­ti­seer op grond van dat hy nog nooit in sy le­we ’n spot­prent ge­te­ken het nie. Wat gee haar dan die reg om Ni­ël se spot­pren­te op te he­mel? Het sy dan al in haar le­we spot­pren­te ge­te­ken?

VIn Rand­fon­tein kan hul­le al die stop­te­kens met toe­gee­te­kens ver­vang. Die erg­ste van al­les is vroue wat nie stop nie ter­wyl klein kin­ders op die voor­ste sit­plek staan.

VEl­sa van se ha­re lyk weer so mooi. Ge­sig is weer prag­tig oop.

Craig Jou­bert

He­len Zil­le

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.