Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

“Nie­mand kan vir twee ba­se te­ge­lyk werk nie. Hy sal óf die een min­der ag en die an­der een ho­ër, óf vir die een meer oor­hê en die an­der een af­skeep. Jul­le kan nie God én Mam­mon dien nie.” – Matt. 6:24 God wat saad verskaf om te saai en brood om te eet, sal ook aan jul­le saad gee en dit laat groei en jul­le vry­ge­wig­heid ’n ryk oes laat op­le­wer. Hy maak jul­le al­tyd in al­les ryk ge­noeg om by el­ke ge­leent­heid vry­ge­wig te kan wees. – 2 Kor. 9:10-11

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.