B­ly­spel kry lang speel­vak in S­tu­dio

Beeld - - Kuns - AJ Op­per­man

“Al­tyd in my dro­me gaan die groot­ste mu­siek­spel op die klein­ste ver­hoog tot nog toe wees,” skerts Ko­sie S­mit van die Ko­sie Hou­se of T­he­a­t­re oor die eer­ste aan­bod in die eers­daag­se A­fri­kaan­se te­a­ter­sei­soen by Mon­te­ca­si­no in Sand­ton.

Dié nu­we mu­siek­spel be­gin op 6 Ju­lie in Pie­ter Toe­rien se S­tu­di­o­te­a­ter by Mon­te­ca­si­no.

Dit is een van vyf pro­duk­sies wat vir vyf maan­de ag­ter­een­vol­gens hier op die plan­ke sal wees, al­mal aan­ge­bied deur die Ko­sie Hou­se of T­he­a­t­re, wat van­jaar tien jaar oud is.

Die an­der pro­duk­sies is Die Kaap is weer Holms, Os­kar en die pienk tan­nie, Dop en Lie­we Hek­sie en die son­ne­blom.

Al­tyd in my dro­me

Fo­to: JO S­PIES

Die mu­siek­spel Al­tyd in my dro­me be­gin eers­daags in Pie­ter Toe­rien se S­tu­di­o­te­a­ter. Die s­pe­lers is Grant To­wers, Mi­chel­le Bo­tha, Wil­lem Bo­tha, Da­ri­us En­gel­brecht, San­li Joos­te en Tes­sa Den­ton.

Fo­to: JO S­PIES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.