Wen groot pry­se met nu­we fees

Laai jou fo­to’s op In­sta­gram om deel te kan neem Pry­se

Beeld - - Kuns - Mag­da Swart

Mô­re skop ons op hier­die blad­sye af met ink­kuns, Beeld se heel eer­ste kuns­te­fees in ink.

Hier wil ons nie net aan­dag gee aan kwes­sies rond­om die stand van die kuns­te in die land of de­bat­te daar­oor aan die gang kry nie, maar ons wil aan ons le­sers die ge­leent­heid bied om ook kre­a­tief deel te wees van dié fees.

Die slag­spreuk is nie om do­we neu­te “Kleur jou wê­reld in” nie.

Ons be­gin mô­re met ’n uit­son­der­li­ke kuns­fo­to-kom­pe­ti­sie op In­sta­gram. Ons sal el­ke dag een of meer van dié le­sers­fo­to’s in die koe­rant pu­bli­seer. Die al­ge­he­le wen­ner van dié kom­pe­ti­sie wen ’n baie goeie ka­me­ra (sien fo­to en on­der­skrif) met by­be­ho­re wat ge­borg word deur Fu­ji.

Al­mal wat deel­neem, staan ook ’n kans om ’n gra­tis jaar lan­ge kur­sus vir ’n Ser­ti­fi­kaat in Fo­to­gra­fie ter waar­de van R49 920 by O­pen Win­dow te wen. Die in­na­me is in Ju­lie.

Deel­ne­mers moet hul in­skry- wings op In­sta­gram plaas met die ver­wy­sing #in­kuns (let op die een k) en @beel­d_­nuus.

Die wed­stryd is reeds oop en deel­ne­mers kan tot 15 Ju­nie hul fo­to’s in­stuur. Die wen­fo­to sal kort daar­na aan­ge­kon­dig word.

Die fo­to’s sal deur ’n pa­neel fo­to­gra­we van Me­dia24 be­oor­deel word en dié pa­neel se be­slis­sing is fi­naal.

Wat dié kom­pe­ti­sie uit­son­der- lik maak, is dat al die in­skry­wings daar is vir al­mal om te sien. Gaan soek net na #in­kuns op In­sta­gram.

) Ver­skeie A­fri­kaan­se lied­jie­skry­wers het aan­ge­bied om vir ons mu­siek be­skik­baar te stel wat vir die duur van ink­kuns op Soun­dCloud ge­hoor kan word – meest­al rond­om ons te­ma van kleur. Ons spring mô­re weg met ’n lied­jie van Gert Vlok Nel.

Van die an­der mu­siek wat jy sal kan hoor, is dié van Les Ja­van, Bou­wer Bosch, An­ton Goo­sen, An­dra, He­melbe­sem, Ma­jo­zi, Bit­ter­ein­der, Her­man Berg­man, BCUC, Va­li­ant Swart en Bac­chus Nel.

Jy het nie nu­we teg­no­lo­gie daar­voor no­dig nie. ’n S­lim­foon, ta­blet of re­ke­naar is al.

) Van die te­mas wat ons in die vol­gen­de paar dae han­teer, is Suid-A­fri­kaan­se flieks, die toe­koms van die boek, die waar­de al dan nie van re­sen­sen­te, hoe staan sa­ke aan die to­neelfront, o­pe­ra­san­gers wat in die bui­te­land uit­blink en A­fri­kaans an­der­kant die gren­se van SuidA­fri­ka, en waar­om het ’n stad soos Jo­han­nes­burg nie sy eie sim­fo­nie­or­kes nie?

) Kyk daag­liks ook uit vir ’n be­son­der­se kwa­tryn wat ver­skil­len­de dig­ters ge­skryf het oor die stad waar­in hul­le woon. Die al­ge­he­le wen­ner van dié In­sta­gram­kuns­fo­to­kom­pe­ti­sie wen ’n Fu­ji­film XT­1 met ’n XF18­55 F2.8­F4­lens ter waar­de van R24 500. Saam met die ka­me­ra kom ’n Lex­ar­ge­heu­e­kaart van 32 GB en ’n ho­ë­spoed­kaart­le­ser.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.