‘Die laas­te waar­heid’ mô­re in ink­kuns

Beeld - - Kuns -

Mô­re ver­skyn die eer­ste af­le­we­ring van Ca­ri­na S­tan­der se ver­volg­ver­haal Die laas­te waar­heid as deel van Ink­kuns in Beeld.

Dié ro­man­tie­se dra­ma word in tien af­le­we­rings aan­ge­bied en sal net in die koe­rant ver­skyn. Maak dus se­ker jy mis nie ’n en­ke­le uit­ga­we in die vol­gen­de twee we­ke nie.

S­tan­der is een van die op­win­den­de nu­we stem­me op die Suid-A­fri­kaan­se li­te­rê­re land­skap en Jo Prins, re­dak­teur van Boe­ke24, sê ’n mens sou haar po­ë­sie waar­skyn­lik as li­ries, ma­gies of spi­ri­tu­eel kon be­skryf. Haar de­buutro­man, Wild­vreemd, het ’n by­kans ma­gies-re­a­lis­tie­se aan­slag.

Sy is nie net ro­man­sier en dig­ter nie, maar is ook ’n beel­den­de kuns­te­naar en het self ge­sorg vir die il­lus­tra­sies by haar ver­volg­ver­haal wat van mô­re ver­skyn.

Dié skry­wer se kre­a­tie­we aan­slag is dus nie net ge­skre­we nie, maar die vi­su­e­le fi­gu­reer ook sterk en ’n mens kan sien hoe dié twee wê­rel­de by­na in ’n soort os­mo­se deur haar neer­slag vind.

Se­dert haar de­buut­bun­del, die vloed­bos sal weer vlieg, in 2006, het nog ’n dig­bun­del, woud van ne­ge en ne­gen­tig vler­ke, in 2009 ver­skyn en daar­na ’n ro­man in 2011. Dié ro­man word tans deur ’n Jo­han­nes­burg­se rol­prent­maat­skap­py in ’n draai­boek om­skep.

Haar vol­gen­de ro­man, Die berg­en­gel, sal vroeg aan­staan­de jaar by Pro­tea ver­skyn en gaan weer, soos met vo­ri­ge boe­ke, be­kend ge­stel word met ’n kuns­uit­stal­ling waar­in sy ka­rak­ters en to­ne­le uit die sto­rie uit­beeld.

Ca­ri­na woon se­dert 2008 saam met haar man en twee seuns in T­sitsi­kam­ma.

Ca­ri­na S­tan­der

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.