Sien Le­ont­si­nis se ke­ra­miek­werk

Beeld - - Kuns -

Be­lin­da Le­ont­si­nis is die P­re­to­ri­a­se Kuns­ver­e­ni­ging se pot­te­bak­ker van die maand vir Ju­nie. Sy het as il­lus­treer­der by ad­ver­ten­sie­a­gent­skap­pe in Kaap­stad, Jo­han­nes­burg en Lon­den ge­werk. By haar te­rug­keer het sy met pot­te­bak­ke­ry gou ’n naam as ’n bekende ke­ra­miek­kuns­te­naar ver­werf.

Sy is ver­sot op ge­sig­te, die na­tuur­li­ke om­ge­wing, vo­ëls en die­re. Haar skink­bor­de, bor­de, skep­le­pels en be­kers ken­merk haar eie mi­to­lo­gie, met ’n sin vir hu­mor.

Die o­pe­ning van haar uit­stal­ling val saam met die kuns­ver­e­ni­ging se maan­de­lik­se kuns­me­an­der Son­dag om 10:30 vir 11:00.

Ga­le­ry se ure: Son­dag 5 Ju­nie van 10:00 tot 14:00, Dins­dae tot Vry­dae van 09:00 tot 17:30 en Sa­ter­dae van 09:00 tot 13:00.

Die a­dres: Mackie­straat 173, Nieuw-Muckle­neuk, P­re­to­ria.

Ska­kel 012 346 3100 of s­tuur e-pos na art­sp­ta@mweb.co.za of be­soek www.art­sas­so­ci­a­ti­onp­ta. co.za vir meer in­lig­ting.

’n On­ge­ti­tel­de werk deur Be­lin­da Le­ont­si­nis wat van Son­dag af in die P­re­to­ri­a­se Kuns­ver­e­ni­ging te sien is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.