Ri­aan S­tas­sen nu­we voor­sit­ter van Ca­pi­tec

Beeld - - Sake - Niel Jou­bert

Jo­han­nes­burg. – Ri­aan S­tas­sen, voor­ma­li­ge uit­voe­ren­de hoof van Ca­pi­tec, word dié bank se voor­sit­ter.

Dit kom na­dat Mi­chiel le Roux, me­de­stig­ter van Ca­pi­tec, Vry­dag op die jaar­ver­ga­de­ring in S­tel­len­bosch be­kend ge­maak het dat hy as voor­sit­ter van die maat­skap­py uit­tree.

Le Roux was se­dert 2007 voor­sit­ter en tree van­dag uit, maar is tot ’n nie-uit­voe­ren­de di­rek­teur van die bank ver­kies.

S­tas­sen het ein­de 2013 as uit­voe­ren­de hoof van die maat­skap­py uit­ge­tree. Hy en Le Roux het die maat­skap­py in 2000 be­gin.

On­der lei­ding van S­tas­sen is die bank uit­ge­bou van ’n mi­kro­le­ner tot ’n vol­waar­di­ge bank en van­dag is dit een van die groot ban­ke in Suid-A­fri­ka.

Ca­pi­tec het in 2002 teen ’n aan­deel­prys van min­der as R2 op die JSE ge­no­teer. Maan­dag het dit teen R593 per aan­deel ver­han­del.

S­tan­dard & Poor’s (S&P) sê hy ver­wag dat Ca­pi­tec teen ein­de 2017 Suid-A­fri­ka se der­de groot­ste bank gaan wees wat die ge­tal kli­ën­te be­tref.

In die boek­jaar tot ein­de Fe­bru­a­rie het die bank se ge­tal ak­tie­we kli­ën­te met 1,025 mil­joen tot so­wat 7,3 mil­joen (so­wat 17,5% van die to­ta­le mark) ge­groei, op van die 1,5 mil­joen in 2009.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.