On­ge­lyk­heid

Beeld - - Sake -

Da­ta wat die IMD vir die rang­lys in­sa­mel, wys ook die wê­reld se ry­kes word ry­ker en die ar­mes ar­mer, sê prof. Ar­tu­ro B­ris, di­rek­teur van die IMD Wê­reld­me­de­din­gend­heid­sen­trum.

“Se­dert 1995 het die wê­reld toe­ne­mend on­ge­lyk ge­word wat be­tref die in­kom­ste­ver­skil­le on­der lan­de, hoe­wel die koers van toe­na­me ver­lang­saam.” Die wel­vaart van die ryk­ste lan­de het el­ke jaar toe­ge­neem, bui­ten die laas­te twee jaar, ter­wyl die le­wens­peil in ar­mer lan­de se­dert die eeu­wen­ding ver­be­ter.

“On­ge­luk­kig is die pro­bleem vir baie lan­de dat wel­vaart­skep­ping deur die ry­kes nie e­ni­ge voor­de­le in­hou vir die ar­mes nie in die af­we­sig­heid van be­hoor­li­ke maat­skap­li­ke vei­lig­heids­net­te. “E­ko­no­mie­se groei in ar­mer lan­de dank­sy in­no­va­sie ver­be­ter me­de­din­gend­heid, maar dit laat on­ge­lyk­heid ook toe­neem. Dit is ’n pro­bleem wat lang­ter­myn­aan­dag verg.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.