Kitsfei­te

Beeld - - Sake -

) 645 mil­joen men­se in A­fri­ka het nie toe­gang tot e­lek­tri­si­teit nie; ) 700 mil­joen men­se in A­fri­ka het nie toe­gang tot skoon e­ner­gie vir kos­kook nie; ) 600 000 men­se sterf jaar­liks in A­fri­ka weens bin­nens­hui­se lug­be­soe­de­ling as ge­volg van hul af­hank­lik­heid van vuur­maak­hout; ) In Suid­A­fri­ka het huis­hou­dings se toe­gang tot e­lek­tri­si­teit die af­ge­lo­pe 20 jaar wel van 44% tot 85% ver­be­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.