’n Ont­le­ding van aan­wy­sers wat vir voor­ne­men­de be­leg­gers be­lang­rik is en wat ook ’n aan­dui­ding van die sa­ke­kli­maat verskaf, toon dui­de­lik dat SuidA­fri­ka in heel­wat op­sig­te kop en skou­ers bo E­gip­te uit­troon.

Beeld - - Sake Nuus - Oor­log­voe­ring

Een van die land se groot­ste deur­lo­pen­de pro­ble­me bly maar die oor­loë, ver­al bur­ger­oor­loë, as­ook die lig­ging in ’n ge­bied wat by­kans per­ma­nent deur maat­skap- lik-po­li­tie­ke on­sta­bi­li­teit ge­ken­merk word – sy bu­re sluit Li­bië en Soe­dan in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.