Do­ret­te neem Pro­tea­lei­sels

Beeld - - Sport - Ru­an Bru­wer

Bloem­fon­tein. – Al het haar span oor die laas­te hek­kie in die Bru­tal Fruit-pre­mier­liga ge­strui­kel het, het Do­ret­te Ba­den­horst se wel­slae met die Noord­wes Fla­mes nie on­ge­siens ver­by­ge­gaan nie.

Net­bal Suid-A­fri­ka (NSA) het haar aan­ge­wys om die Pro­te­as saam met die Aus­sies Nor­ma Plum­mer en Ni­co­le Cu­sack in aan­staan­de maand se toets­reeks teen Wal­lis te brei.

’n Na­si­o­na­le groep van 25 s­pe­lers oe­fen van­dees­week in Dur­ban voor­dat die groep Don­der­dag na 12 ge­sny word.

Ba­den­horst se Fla­mes was die reeks se pas­aan­ge­ërs tot hul­le Vry­dag hul eer­ste ne­der­laag in die half­eind­ron­de teen die uit­ein­de­li­ke kam­pi­oen, die Vry­staat C­ri­nums, ge­ly het.

Vyf le­de van die Fla­mes – Na­dia Uys, Fi­ki­le Mk­hu­zang­we, Ren­ske S­toltz, Si­gi Bur­ger en Romé D­rey­er – is ook met plek­ke in die groep be­loon.

Ba­den­horst sou aan­vank­lik die Suid-A­fri­kaan­se o.21-span af­ge­rig het wat ook vol­gen­de maand in die Ha­we­stad sy Wal­lie­se e­we­knieë drie keer aan­durf. Du­mi­sa­ne C­hau­ke, hulp­brei­er van die Noord-Gau­teng­se Ja­guars, is dié po­si­sie aan­ge­bied.

In­tus­sen het Plum­mer ge­sê sy is op­ge­won­de oor wat sy in die laas­te twee na­we­ke van die Bru­tal Fruit-li­ga ge­sien het.

“’n Paar van die wed­stry­de het won­der­li­ke net­bal op­ge­word. Daar­die hoë stan­daard (op plaas­li­ke vlak) sal die Pro­te­as be­slis help.

Plum­mer het in­sae in die kies van die groep ge­had.

“Ver­le­de jaar is ek ba­sies 20 s­pe­lers ge­gee om mee te werk, maar van­jaar wou ek graag sien oor wat­ter diep­te SuidA­fri­ka be­skik.

“Al­mal (be­hal­we A­dé­le Nie- mand wat uit in­ter­na­si­o­na­le net­bal ge­tree het) is weer ge­kies, maar daar is an­der s­pe­lers wat sterk aan­spraak maak. Nie­mand is se­ker van hul plek­ke nie,” het Plum­mer ge­sê.

Do­ret­te Ba­den­horst

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.