Bruin­tjies na­el 9.89, maar tyd nie er­ken

Beeld - - Sport - Sa­rel van der Walt

P­re­to­ria. – Hen­ri­cho Bruin­tjies, die SA kam­pi­oen in die 100 m, het in I­ta­lië dié i­tem met die hulp van ’n on­toe­laat­ba­re sterk wind van ag­ter in 9.89 se­kon­des af­ge­lê.

Hy het dié tyd op die Ga­var­do Max Cor­so-ge­denk­by­een­koms op­ge­stel.

Dit is die vin­nig­ste wat ’n Suid-A­fri­kaan­se at­leet nog ooit ge­hard­loop het.

On­ge­luk­kig vir Bruin­tjies het die wind teen 4,4 m per se­kon­de van ag­ter ge­waai.

Sy tyd sal daar­om nie er­ken word nie.

Die toe­laat­ba­re sterk­te is 2 m per se­kon­de.

Die 22-ja­ri­ge Bruin­tjies word by die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria af­ge­rig deur Wer­ner Prins­loo, wat ook die af­rig­ter is van A­ka­ni Sim­bi­ne, die SA re­kord­hou­er (9.96).

Bruin­tjies het in die uit­dun­ne ’n tyd van 10.14 ge­hard­loop.

Hy het sy bes­te amp­te­li­ke tyd van 9.97 ver­le­de jaar in S­wit­ser­land aan­ge­te­ken.

Op die­self­de by­een­koms het A­lys­sa Con­ley, die SA kam­pi­oen in die 100 m vir vroue, die bes­te tyd van háár loop­baan, 11.23, ge­hard­loop.

Haar wed­loop was voor dié van Bruin­tjies en die wind was toe net 0,6 m per se­kon­de van ag­ter af.

Con­ley se vo­ri­ge bes­te tyd was die 11.29 wat sy op 8 Maart in P­re­to­ria ge­hard­loop het.

Mor­né Na­gel, die oud­na­el­lo­per wat haar by die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg af­rig, het ge­sê hy is baie te­vre­de met hoe Con­ley tot dus­ver in Eu­ro­pa ge­vaar het.

Sy het ’n week ge­le­de in die 200 m op ’n by­een­koms in Hen­ge­lo, Ne­der­land, ’n tyd van 23.17 aan­ge­te­ken.

“Ek is te­vre­de, want sy het nou weer in al­bei i­tems vir die O­lim­pie­se S­pe­le ge­kwa­li­fi­seer,” het Na­gel ge­sê.

Con­ley sal nog aan ’n paar by­een­koms­te in Eu­ro­pa deel­neem voor­dat sy van 22 tot 26 Ju­nie op die A­fri­ka-kam­pi­oen­skaps­by­een­koms in Dur­ban in ak­sie sal wees.

“Ek het At­le­tiek Suid-A­fri­ka ge­vra om haar net aan die 200 m te laat deel­neem.

“Om die 100 m én 200 m te doen, sal net te uit­put­tend wees,” het Na­gel ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.