S­port­skry­wer Neil S­teyn sterf in P­re­to­ria

24 uur

Beeld - - Sport - – An­le­rie de Wet

Jo­han­nes­burg. – Die voor­ma­li­ge s­port­skry­wer Neil S­teyn (77) is gis­ter in ’n P­re­to­ri­a­se hos­pi­taal dood.

“Hy het baie seer ge­had, maar dit is nou ver­by en ons glo hy is nou op ’n be­ter plek,” sê sy vrou, Je­an­ne.

Hy was die laas­te paar maan­de baie siek weens nier­pro­ble­me.

Je­an­ne en hul drie dog­ters, Mar­na G­rey­ling, Ka­rien van Vey­e­ren en Chris­ta Lord, en hul ge­sin­ne was by hom toe hy dood is.

Neil was ’n groot Blou Bul on­der­steu­ner, maar was nog ’n gro­ter on­der­steu­ner van sy drie “bul­le­tjies”, sy dog­ters. “Hy was ’n groot ge­sins­man. Hy het nie­mand so lief ge­had soos vir ons nie,” sê Je­an­ne.

Neil het 13 jaar vir Die Trans­va­ler ge­werk waar­na hy by Hoof­stad s­port­re­dak­teur was. Hy het vier boe­ke ge­skryf: Weer Wê­reld­kam­pi­oe­ne, Kal­lie K­noet­ze, T­hys Lou­rens en Ses­se tot Oor­win­ning.

Bla­de Jum­per droom van O­lim­pie­se kans in Rio

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.