Os­se­wa laat wiel in ro­bot­ren

Beeld - - Front Page - Ni­co Gous

Van ’n Bat­mo­bi­le tot ’n os­se­wa het gis­ter mee­ge­ding in die ren vir ro­bot­kar­re­tjies by die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria.

Die kar­re­tjies is deur in­ge­ni­eur­stu­den­te in hul der­de jaar ont­werp vir die mi­kro­ver­wer­ker­mo­du­le.

Die ren­baan het groen, rooi en blou spo­re wat oor me­kaar loop. ’n Kar­re­tjie se lig­sen­sor moet af­skyn en die baan moet die lig te­rug­kaats na die sen­sor so­dat die kar­re­tjie die spoor kan lees en volg.

Die mi­kro­ver­wer­kers word ge­pro­gram­meer om die groen baan te volg.

Daar was 85 span­ne toe die stu­den­te in Fe­bru­a­rie met die ou­to­no­me ro­bot­kar­re­tjie-pro­jek be­gin het en 52 span­ne het uit­ein­de­lik aan die ren deel­ge­neem.

Daar kan tot vier stu­den­te in ’n span wees.

“Nie al­mal kom die mo­du­le deur nie. As al­mal dit deur­ge­kom het, was iets fout,” sê prof. Ta­nia Ha­ne­kom, do­sent en dryf­veer ag­ter die ren, wat van­jaar vir die vier­de keer ge­hou is.

Van die kar­re­tjies het gis­ter on­der die angs­ti­ge oë van die stu­den­te die spoor bys­ter ge­raak.

“Men­se maak dit te in­ge­wik­keld deur te veel sen­sors en in­struk­sies op te sit. Ons het 1 200 ly­ne ko­de ge­had en nou is dit 15 ly­ne,” het Wi­han Bar­nard (21), ’n stu­dent, ge­sê.

Nie al­mal kom die mo­du­le deur nie. As al­mal dit deur­ge­kom het, was iets fout.

Fo­to’s: NELIUS RA­DE­MAN

Mer­ke, ge­reed, gaan! Die kar­re­tjies is klein, maar die kom­pe­ti­sie was taai on­der in­ge­ni­eur­stu­den­te gis­ter by die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria se vier­de jaar­lik­se ren vir ou­to­no­me ro­bot­kar­re­tjies.

Dra­kens­berg, hier kom ons! Die teg­no­lo­gie is nuut, maar die os­se­wa is tra­di­si­o­neel. Dié ou­to­no­me ro­bot­os­se­wa het ook deel­ge­neem.

Al wat kort, is ’n ou­to­no­me ro­bot­Bat­man.

So ewe stert in die lug.

Die kro­ko­dil­kar­re­tjie pro­beer op die groen spoor bly.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.