Blo­kraai

13 147

Beeld - - Nuus -

Dwars: 1. O­lie­ry­ke buur­land van Na­mi­bië 4. B­rie­sie wat die hit­te draag­li­ker maak 8. Be­dry­wi­ge tye vir se­ke­re mer­ries! 9. On­der­dak 10. Son­der e­ni­ge be­lang­stel­ling 13. Deel van die wiel of ’n slun­gel se been­tjies 15. Kaal­bas 18. Van sy klap raak jy meer as net ef­fens ge­tik! 19. Hoe­veel­he­de wol 22. Groot ryk­dom en ver­toon 23. Om die le­we ge­bring 24. Dis be­lang­rik vir die sag ry Af: 1. Kaap wat A­fri­ka se mees sui­de­li­ke punt vorm 2. Wat die bees­te nie meer in die droog­te kon ge­doen het nie 3. Sa­la­ris­se 5. ’n Voor­stel­ling van iets ge­maak 6. Wild­soort in die fou­tief ge­skre­we lan­de 7. In ie­mand se plek waar­neem 11. Kry 12. Ou stro­kies­held wat deur Lee Falk ge­skep is 14. O­nop­ge­smukt­heid 16. Draad wat in die leng­te van die weef­sel loop 17. Be­roem­de eg­paar wat baan­bre­kers­werk met ra­di­o­ak­ti­wi­teit ge­doen het 18. Bit­ter 20. Te­le­foon­ge­sprek be­ëin­dig 21. On­ge­bon­de Op­los­sing van 13 146 Dwars: 1. Sin­kers; 4. Fa­bel; 7. Om­pad; 8. Rê­rig; 9. Tra­ge­as; 10. La­tent; 12. Wel­kom; 15. On­ge­mak; 17. Ter­ra; 18. S­took; 19. O­plos; 20. S­lin­ger. Af: 1. Skoot; 2. Na­praat; 3. S­kons; 4. Fo­rel­le; 5. Bor­de; 6. Lug­ruim; 10. Le­so­tho; 11. Nog­tans; 13. Kam­pong; 14. Be­ril; 15. Op­pas; 16. Ko­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.