Van­dag wat was

Beeld - - Nuus -

Brooke S­hields, A­me­ri­kaan­se ak­tri­se, is 51 en Co­lin Far­rell, Ier­se ak­teur, is 40.

22 jaar ge­le­de

(1994): Suid­A­fri­ka tree weer tot die B­rit­se S­ta­te­bond toe. 13 jaar ge­le­de

(2003): Air Fran­ce staak al­le Con­cor­de­vlug­te ná ’n nood­lot­ti­ ge ramp na­by die Pa­ry­se lug­ha­we. Ver­le­de jaar (2015): Gift Ke­le­he en Ca­ro­li­ne W­öst­mann wen on­der­skei­de­lik die Com­ra­des vir mans en vroue. Dit is die eer­ste keer in 23 jaar dat Suid­A­fri­ka­ners al­bei af­de­lings van die wed­loop wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.