Nas­tassja sien haar­self al as ’n fo­ren­sie­se speur­der

Beeld - - 8 Onderskeidings - Su­san Cil­liers Nas­tassja S­ween­ey van die Ho­ër­skool S­tel­la in Noord­wes by Pink ty­dens ’n na­si­o­na­le perd­ry­kom­pe­ti­sie in 2015.

Nas­tassja S­ween­ey lees graag speur­ver­ha­le.

Maar sy wil die we­ten­skap in­span om self speur­der te wees.

Dié 18-ja­ri­ge oud­leer­ling van die Ho­ër­skool S­tel­la in Noord­wes droom al oor die dag wan­neer sy in ’n wit jas in ’n la­bo­ra­to­ri­um sal werk om mis­da­de deur fo­ren­sie­se ont­le­dings te help op­los.

Nas­tassja be­gin van­jaar met haar BSc-stu­die aan die Noord­wes-U­ni­ver­si­teit se Pot­chef­stroom-kam­pus om dié droom te be­waar­heid. Haar plek is reeds be­spreek in die Kas­teel-kos­huis.

Nas­tassja het agt on­der­skei­dings ge­kry: in A­fri­kaans huis­taal, En­gels eer­ste ad­di­si­o­ne­le taal, wis­kun­de, fi­sie­se we­ten­skap, le­wens­we­ten­skap, in­lig­tings­teg­no­lo­gie, re­ke­ning­kun­de en le­wens­o­ri­ën­te­ring.

Wan­neer dié oud­ste van vyf kin­ders nie met haar neus in die boe­ke of op die skool­ban­ke ge­sit het nie, het sy hip hop-dan­se ge­doen of aan uit­hou­per­de­rit­te deel­ge­neem. “My perd is on­ge­luk­kig on­langs ver­koop,” sê sy. Sy het ook in haar skool se be­stuurs­ko­mi­tee ge­dien.

Nas­tassja se pa, Ed­ward, is ’n ver­koops­be­stuur­der en haar ma, S­hei­la Wil­li­ams, is se­kre­ta­res­se van die S­tel­la-bees­fees.

Nas­tassja het vir die ek­sa­men voor­be­rei deur ou vra­e­stel­le te be­ant­woord. “In die ek­sa­men het ek weer deur my hand­boe­ke ge­gaan en oe­fe­nin­ge uit die hand­boe­ke ge­doen.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.