Ku­ba­in­ge­ni­eurs kos SA veel meer

Beeld - - Nuus - E­li­se Tem­pel­hoff

Nom­vu­la Mo­ko­ny­a­ne, mi­nis­ter van wa­ter en sa­ni­ta­sie, het on­danks die fi­nan­si­ë­le ver­knor­sing waar­in haar de­par­te­ment is ’n sa­la­ris­ver­ho­ging van R11,3 mil­joen vir ’n groep van 31 Ku­baan­se in­ge­ni­eurs goed­ge­keur.

Le­on Bas­son, die DA se woord­voer­der oor wa­ter en sa­ni­ta­sie, wil ant­woor­de by haar hê oor dié “mas­sie­we” ver­ho­ging. Hy wil ook weet wat elk van die Ku­ba­ne, wat in Fe­bru­a­rie 2015 in Suid-A­fri­ka aan­ge­kom het, die af­ge­lo­pe twee jaar ge­doen het.

Vol­gens Bas­son het hy land­wyd ge­bel en die Ku­ba­ne ge­soek.

“Ek kon net een in Lim­po­po op­spoor. Waar is die res? Mo­ko­ny­a­ne sal ’n deeg­li­ke ver­dui­de­li­king moet gee.”

Bas­son het gis­ter ge­sê hy dring ook aan op ’n be­hoor­li­ke uit­een­set­ting van ta­ke wat dié in­ge­ni­eurs af­ge­han­del het en dít waar­mee hul­le tans besig is.

Mo­ko­ny­a­ne het op ’n skrif­te­li­ke par­le­men­tê­re vraag van Bas­son oor die Ku­ba­ne se sa­la­ris­ver­ho­ging ge­sê die groep se ge­sa­ment­li­ke ba­sie­se sa­la­ris het van R10,4 mil­joen tot ge­sa­ment­lik R19,1 mil­joen ge­styg.

Hul ge­sa­ment­li­ke jaar­lik­se ver­voer­kos­te het dras­ties ge­styg tot R5,1 mil­joen. Hul ver­blyf kos R6,4 mil­joen. Die de­par­te­ment be­taal ook die Ku­ba­ne se sel­foon­re­ke­nin­ge, hul in­ter­net­ge­bruik en an­der reis- en ver­blyf­kos­te. Dit be­loop R447 080 per jaar.

Die de­par­te­ment se to­ta­le be­gro­ting vir die Ku­baan­se in­ge­ni­eurs be­dra in dié boek­jaar R31,1 mil­joen.

Mo­ko­ny­a­ne sê van die oor­spronk­li­ke 35 Ku­ba­ne is 31 oor. Een het be­dank en drie het nie hul kon­trak­te, wat ein­de Fe­bru­a­rie ver­stryk het, her­nu nie.

Die nu­we kon­trak­te ver­stryk op 30 Ju­nie vol­gen­de jaar.

Bas­son sê elk­een ver­dien nou ge­mid­deld R617 190 per jaar, “maar ons weet steeds nie wat hul­le tot dus­ver ge­doen het nie”.

Elk­een se sa­la­ris is die af­ge­lo­pe jaar met R297 656 ver­hoog en elk­een kos die de­par­te­ment R1 mil­joen per jaar.

Bas­son sê die de­par­te­ment is on­der groot fi­nan­si­ë­le druk en meer as R300 mil­jard word oor die vol­gen­de drie jaar be­no­dig om ’n al­ge­he­le in­een­stor­ting van wa­ter­in­fra­struk­tuur te voor­kom.

Hy sê dit het die af­ge­lo­pe twee jaar dui­de­lik ge­word Mo­ko­ny­a­ne se aan­na­me dat die Ku­ba­ne kun­dig­heid het wat Suid-A­fri­kaan­se in­ge­ni­eurs nie het nie, is ver­keerd.

Sy sê die Ku­ba­ne is hi­drou­lie­se, me­ga­nie­se, e­lek­trie­se en si­vie­le in­ge­ni­eurs. Bas­son sê die mees­te van hul­le is te­ke­naars, e­lek­tri­si­ëns en teg­ni­ci.

Nom­vu­la Mo­ko­ny­a­ne Fo­to: LISA HNATOWICZ

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.