Tuks vier stu­den­te­pres­ta­sies

Beeld - - Nuus -

Op die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria (UP) se herfs­pro­mo­sie­pleg­tig­he­de van­jaar sal 13 000 stu­den­te hul gra­de ont­vang.

Dit sluit 1 453 swart na­graad­se vrou­e­stu­den­te in wat die groot­ste groep tot nog toe is en by­na een der­de van die to­ta­le ge­tal na­graad­se stu­den­te uit­maak. 198 van dié stu­den­te, het hul stu­die aan die Gor­don In­s­ti­tu­te of Bu­si­ness S­cien­ce (Gibs) vol­tooi. Die gra­de wat in die vol­gen­de paar we­ke toe­ge­ken gaan word, sluit in 186 dok­to­ra­le, 1 376 mees­ters­ en 2 816 hon­neurs­gra­de.

Prof. C­heryl de la Rey, vi­se­kan­se­lier en rek­tor, het die stu­den­te ge­ luk­ge­wens en sê: “Die ver­wer­wing van ’n a­ka­de­mie­se graad is nie mak­lik nie. Dit ver­eis vol­har­ding, toe­wy­ding en har­de werk. Ons gra­du­an­di wat dié myl­paal be­reik het, kan met reg trots wees op hul pres­ta­sies.”

■ Die UP sal die pro­mo­sie­pleg­tig­he­de reg­streeks uit­saai en men­se wat dit nie kan by­woon nie, sal die ver­rig­tin­ge kan volg deur op www.up.ac.za in te ska­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.