Be­oor­deel el­ke gods­diens só

Beeld - - Kommentaar -

Han­no den Boer, Riet­val­lei­rand

Ek ver­wys na T­jaart van Mo­ta­na se brief “Men­se­reg­te­hand­ves doen meer vir vre­de as gods­diens”.

My ar­gu­ment was nie ’n e­mo­si­o­ne­le een nie, dit was ’n ra­si­o­ne­le een: Óf God be­staan en het dui­de­lik met ons ge­kom­mu­ni­keer óf Hy het nie. Daar is geen ra­si­o­ne­le po­si­sie tus­sen­in nie. Ek het meer ag­ting vir ie­mand wat o­pen­lik ver­klaar dat hy ’n a­te­ïs is as vir ie­mand wat die By­bel doel­be­wus soos ’n buf­fet­ta­fel be­han­del.

T­jaart neem aan dat ek die By­bel blin­de­lings ver­trou son­der dat ek die oor­sprong daar­van on­der­soek het. Ek stel voor hy ge­bruik Lee S­tro­bel se The Ca­se for Christ as ’n weg­spring­plek vir sy stu­die van die be­trou­baar­heid van die e­van­ge­lie.

T­jaart be­skou hom­self as we­ten­skap­lik, maar sy be­na­de­ring tot gods­diens is al­les­be­hal­we. Jy kan nie al­le gods­diens­te in ’n bok­sie sit en oor die­self­de kam skeer nie. Jy moet el­ke gods­diens be­oor­deel op grond van hoe dit ont­staan het en wat hul hei­li­ge skrif­te leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.