Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad -

VSMS’e kos R1,50

Wat rook Hlau­di? Dalk kan hy eer­der daar­mee geld maak! – Le­ser

V Hlau­di, ek stem saam. As ie­mand soos Zu­ma sy pos kan be­hou, kan jy ook. – SJ, K­lerks­dorp

VBeeld, ek het my nou slap ge­lag. Dan­kie vir die prag­ti­ge, kleur­vol­le fo­to van die Hlau­di Mot­soe­neng­on­der­steu­ner op sy me­di­a­kon­fe­ren­sie. Daai vrou kort ’n Bell’s. – Es, Jo­han­nes­burg

V Die dag wan­neer die ANC die al­ge­me­ne ver­kie­sing ver­loor, gaan daar ’n bloed­bad wees. Die on­lang­se be­sker­ming van Lut­hu­li­huis deur die ANC­jeug­di­ges in ka­moe­fleer­drag was maar net die oor­tjies van die see­koei. Die weer­mag lei jeug­di­ges al lank on­der die voor­wend­sel van le­wens­o­ri­ën­te­ring op. Die weer­mag se vuur­wa­pens is mak­lik be­skik­baar. Nie­mand blyk daar­oor be­kom­merd te wees nie. – Louw van Bo­ven

VEk wens die re­ge­ring wil op­hou om ras­se­haat aan te blaas. In die ge­wo­ne le­we kom al­mal heel goed met me­kaar oor die weg. – A­li­da Olivier

VMnr. Ra­map­ho­sa, jul­le maak roe­ke­lo­se uit­la­tings oor die e­ko­no­mie en dwing ons om al ons ba­tes in die bui­te­land te be­lê. Hoe­wel die ren­te­koer­se la­er is, is jou geld ten min­ste vei­lig. Doen eer­der iets aan die hoë werk­loos­heid­sy­fer in die land. – Le­ser

VDr. Dla­mi­ni­Zu­ma moet tog net nie die nu­we

VHoe­kom het die so­ge­naam­de al­li­an­sie­ven­no­te van die ANC Zu­ma heel­tyd be­skerm en nie vroe­ër teen sy on­ver­moë en mis­dry­we be­swaar aan­ge­te­ken nie? Hul­le het moont­lik ge­wag op ’n aal­moes uit die trog vir hul “st­rug­gle”­moei­te. Toe dit nie ge­beur nie, wip hul­le hul­le en skree skie­lik saam “wolf, wolf”. – Ras­sie

VHoe meer ka­toe­ters daar in die nu­we kar­re is, hoe meer pro­ble­me en kos­te is daar vir die ver­brui­kers. Die ver­vaar­di­gers draai ons ’n rat voor die oë en word skat­ryk. – Lu­ke

VS­tel nu­we ban­de vir al­le voer­tuie vry van BTW en sub­si­di­eer dit. Die kos­te sal die le­wens­ver­lies en mil­jar­de ran­de wat on­ge­luk­ke ver­oor­saak, reg­ver­dig.

– T­wak­kie

VDie­ge­ne wat A­mor Vit­to­ne krui­sig, moet net ont­hou: Wie het by Joost ge­staan ná sy vi­de­os­kan­daal? Hy het vir haar ge­jok. Nou veg sy net vir haar reg. Hul­le is bin­ne ge­meen­skap van goe­de­re ge­troud. Dit klink vir my as­of daar ’n ge­kon­kel is.

– P van e­Ma­lahle­ni (Wit­bank)

VA­mor Vit­to­ne

Los as­se­blief vir A­mor uit. Sy is ge­noeg ver­ne­der deur Joost. Ek was vir al­bei lief, maar wrag­tig, ek haal my hoed af vir haar. Sy veg maar net vir haar kin­ders. Ek weet hoe moei­lik dit as en­kel­ma is. Ek bid vir jou, A­mor. – Le­ser

VBak­kie­be­stuur­ders wat kin­ders ag­ter­op ’n oop bak­kie laat ry, is net so skul­dig soos men­se wat nie hul swem­bad om­hein nie. Daar moet ’n wet daar­teen wees. – Le­ser

VDie groot­wit­haai op die fo­to in Beeld laat Jaws soos ’n kur­per lyk! – Pi­ne

VKykNET, groot as­se­blief, ons soek ’n 24 uur­nuus­ka­naal in A­fri­kaans. – Lara

VDaar is voor­af so ’n groot bo­haai ge­maak oor Kokkedoortjie, maar dit is vir my baie te­leur­stel­lend. Die pro­gram word in net ’n paar mi­nu­te in­ge­druk. ’n Mens leer die kin­ders nie ken nie en ek suk­kel ook om ag­ter te kom wat hul­le ge­maak het. – Ka­ri­na

VEk stem saam oor die pa­te­tie­se ka­na­le op DStv. Daar is oor en oor her­uit­sen­dings en dit kos by­na R900 per maand? Ons word be­steel. – Le­ser

V Ons het ons ver­erg vir DStv. Ons het ons in­te­ke­ning ge­kan­sel­leer en ’n O­penView­de­ko­deer­der vir R399 ge­koop. Ons kyk SABC1, 2 en 3, e.tv, e.tv ex­tra, twee fliek­ka­na­le en­so­voorts. Daar is geen maan­de­lik­se be­ta­ling nie. Dis goed ge­noeg vir ons wat net die nuus, weer en flieks wil kyk. – Le­ser, Mar­ble Hall

VVan­dat Se­a­be­lo Se­nat­la en K­wag­ga S­mith weg is by die se­wes­span, kon ons nog nie weer ’n toer­nooi wen nie. Maar ons moet die af­rig­ter be­dank, want hy het hul­le aan­ge­moe­dig om te gaan. – Da­le­ne

VEk het ook ge­sien hoe C­heslin Kol­be vir Mal­colm Marx ge­knyp het en hoe Ja­no Ver­maak vir El­ton Jan­tjies ge­spoeg het. Ek dink die he­le S­tor­mers­span moet som­mer uit­ge­wys word. As E­ben Et­ze­beth vir Ru­an Ac­ker­mann met die vuis in die ge­sig ge­slaan het, sou hy de­fi­ni­tief nie weer op­ge­staan het nie. – C­har­les

VEt­ze­beth het nog nooit ba­klei of ie­mand op die rug­by­veld ge­slaan nie, hy hou hul­le net vas en gryns­lag vir hul­le. Hy weet waar hy daar­mee kan weg­kom, glo my, hy sal dit nie waag in ’n kroeg, waar daar nie ’n ref is nie, maar ten min­ste is al die kom­men­ta­tors nou bang vir hom.

– Wil­lem, Piet Re­tief

VE­ben Et­ze­beth

Kan daar nie as­se­blief ge­kyk word na net een kom­men­ta­tor per wed­stryd, soos in die C­hee­tahs se wed­stryd Sa­ter­dag nie? In an­der wed­stry­de praat twee of drie men­se ge­lyk­ty­dig, wat baie ver­war­rend en ir­ri­te­rend is. Be­taal net een kom­men­ta­tor wat hom goed van sy taak kwyt. – Pier­re Wit­field

VDie ver­lies van Jan Ser­fon­tein be­wys net weer Sa­ru is vas aan die slaap. En daar speel “klein” CJ S­tan­der vir die B­rit­se Leeus. – Wil­lem

VCJ S­tan­der, baie ge­luk met jou pres­ta­sie om ge­kies te word vir die B­rit­se Leeus! Dit is ’n baie baie groot eer vir jou. – RJL, Sa­sol­burg

VJa, C­har­les S­mith, ek stem saam. Ons het men­se soos sir Da­vid At­ten­borough en dr. Ja­ne Good­all, al­bei den­kers en goed­doe­ners, no­dig om hier­die pla­neet te red. – LS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.