Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Ons het baie le­de in een lig­gaam, en die le­de het nie al­mal die­self­de funk­sie nie. Net so is ons, al is ons baie, in Chris­tus een lig­gaam, en al­mal af­son­der­lik le­de van me­kaar. Ons het ge­na­de­ga­wes wat van me­kaar ver­skil vol­gens die ge­na­de wat God aan elk­een van ons ge­gee het. As dit die ga­we van pro­fe­sie is, laat ons dit ge­bruik in oor­een­stem­ming met die ge­loof wat ons be­ly. As dit is om te dien, laat ons dien. As dit is om on­der­rig te gee, laat ons on­der­rig gee. As dit is om men­se te be­moe­dig, laat ons hul­le be­moe­dig. As ons gee, laat dit son­der by­be­doe­lings wees. As ons lei­ding gee, dan met toe­wy­ding. As ons an­der help, dan met bly­moe­dig­heid. – Rom. 12:4-8

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.