Sa­ke­per­seel met huur­po­ten­si­aal in Gro­blers­dal op­ge­veil

Beeld - - Veilings -

Be­leg­gers op soek na ’n klein­han­de­len sa­ke­per­seel met goeie ver­hu­rings­po­ten­si­aal in Gro­blers­dal, M­pu­ma­lan­ga, moet nie Van’s Auctioneers se ko­men­de vei­ling in Mei mis­loop nie.

Op 9 Mei word ’n ei­en­dom in Wes-straat in dié dorp met ’n sa­ke­so­ne­ring on­der die ha­mer ge­bring.

Dié per­seel be­slaan so­wat

2 350 m² en die ver­be­te­rings so­wat 950 m².

Dit be­hels agt win­kels/kan­to­re met tien par­keer­plek­ke. Twee van die win­kels is ver­huur teen ’n hui­di­ge jaar­lik­se huur­in­kom­ste van so­wat R110 000.

In­dien die ei­en­dom vol ver­huur is, kan die jaar­lik­se huur­in­kom­ste so­wat R870 000 (in­slui­tend BTW) be­loop.

Ver­skeie los ba­tes gaan ook af­son­der­lik ver­koop word, on­der meer ’n Hyun­dai H-1-voer­tuig, ge­reed­skap­skis­te met ge­reed­skap, ’n krag­op­wek­ker, af­val­me­taal en kom­pres­sors.

Die vei­ling word om 11:00 op die per­seel ge­hou. Be­lang­stel­len­de ko­pers kan Van’s Auctioneers se so­si­a­le me­dia of sy web­werf be­soek.

Vir meer in­lig­ting ska­kel 086 111 8267.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.