C­hee­tahs kies wéér ’n sen­ter op vleu­el

Beeld - - Sport - C­hee­tahs:

Die C­hee­tahs gaan Sa­ter­dag in P­re­to­ria teen die Bul­le met hul ses­de reg­ter­vleu­el in agt Su­per­rug­by-wed­stry­de uit­draf.

Dit volg na­dat Ser­ge­al Pe­ter­sen weens sy be­se­ring nie oor­weeg is nie.

Pe­ter­sen se te­rug­keer ver­le­de week teen die C­hiefs was van kor­te duur. Hy suk­kel met ’n sist op sy dy­spier, wat van­dag vir ’n twee­de keer drei­neer word.

Die C­hee­tahs se brei­er Fran­co S­mith het ver­ras deur die veel­sy­di­ge Wil­li­am S­mall-S­mith op reg­ter­vleu­el in sy plek te kies.

Die an­der spe­lers wat reeds vir Pe­ter­sen moes in­staan, is die skrum­ska­kel Zee Mk­ha­be­la, JW Jon­ker, Rayno Ben­ja­min en sen­ter Ni­co Lee.

S­mall-S­mith het her­stel na­dat hy sy hand in die voor­sei­soen ge­breek het. Sy eer­ste wed­stryd was twee we­ke ge­le­de toe hy vir die Vry­staat XV-tal teen die Ju­ni­or Bok­kies in Bloem­fon­tein ge­speel het.

“Hy het al baie op vleu­el ge­speel, maar weens be­se­rings is ons weer ge­nood­saak om ’n spe­ler uit po­si­sie te speel. Dit gaan maar oor wat die bes­te vir die span is en hy ver­dien ’n kans. Dis nou sy ge­leent­heid,” sê S­mith.

Dit is die e­nig­ste ver­an­de­ring in die ag­ter­lyn.

Die e­nig­ste ver­an­de­ring in die agt­tal is C­har­les Marais se her­in­slui­ting in die plek van Ox N­che op stut.

N­che is ’n plaas­ver­van­ger, na­dat hy in die wed­stryd teen die C­hiefs ’n har­de stamp op die bo­been ge­kry het.

Die S­pring­bok-flank Ou­pa Mo­ho­je kon wel oor­weeg word ná die rug­be­se­ring wat hy in die vo­ri­ge wed­stryd teen die C­hiefs Wil­li­am S­mall­S­mith

op­ge­doen het.

Mo­ho­je het twee drieë in die eer­ste wed­stryd teen die Bul­le ge­druk.

Nog goeie nuus vir die C­hee­tahs is dat die S­pring­bok-flank U­zair Cas­siem sy lang­ver­wag­te te­rug­keer tot Su­per­rug­by gaan maak ná hy in die vo­ri­ge krag­me­ting teen die Bul­le sy knie be­seer het.

“Dit was ’n moei­li­ke be­sluit of ons vir Ou­pa of U­zair in die be­gin­span moet kies.

“Ou­pa het seer­ge­kry, maar hy het goed her­stel en daar­by het hy goed ge­speel. Ons moes ook kyk na wat­ter spe­ler se be­se­ring die groot­ste was.

“Vir U­zair gaan die in­ten­si­teit van die wed­stryd hoog wees. Ek wou hom nie som­mer net in­gooi en ver­wag dat hy speel soos hy in sy laas­te wed­stryd nie,” sê S­mith.

Die C­hee­tahs het ses voor­spe­lers op die plaas­ver­van­gers­bank.

■ Clay­ton Blom­me­tjies, Wil­li­am S­mall­S­mith, Fran­cois Ven­ter (k), Ni­co Lee, Ray­mond R­hu­le, Niel Marais, S­haun Ven­ter, Hen­co Ven­ter, Ou­pa Mo­ho­je, Paul S­choe­man, Carl Weg­ner, Ar­mandt Kos­ter, Ara­nos Coet­zee, Tor­sten van Jaars­veld, C­har­les Marais. PLAAS­VER­VAN­GERS: E­land­ré Hug­gett, Ox N­che, Tom Bo­tha, Fran­cois Uys, Niell Jor­daan, U­zair Cas­siem, Ti­an Mey­er, F­red Zei­lin­ga.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.