‘Maak ge­reed vir mi­li­tê­re op­tre­de teen N­Ko­rea’

Beeld - - Nuus -

’n Wer­kers­dag­by­een­koms gis­ter in Noord­Ko­rea. Lt.genl. H.R. M­cMas­ter, A­me­ri­kaan­se na­si­o­na­le vei­lig­heids­ad­vi­seur, het gis­ter ge­sê A­me­ri­ka­ners moet hul­le voor­be­rei op mi­li­tê­re op­tre­de teen Noor­dKo­rea. “Noord­Ko­rea hou ’n erns­ti­ge be­drei­ging vir die VSA in, as­ook vir ons groot bond­ge­no­te in die ge­bied, soos Suid­Ko­rea en Ja­pan, maar ook vir C­hi­na en an­der. Dit is so be­lang­rik, dink ek, vir ons al­mal om daar­die re­gi­me te kon­fron­teer,” het hy in ’n on­der­houd met Fox News ge­sê.

Fo­to: NOORD­KOREAANSE SENTRALE NUUSAGENTSKAP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.