‘Bo­se’ skoon­heid

Beeld - - Nuus -

Vir Ru­di Op­per­man is die ou pop­pe wat hy gis­ter op die an­tiek­mark by Mel­ro­se­huis in P­re­to­ria ver­koop het, prag­tig. Sy vrou, Ri­na, gril haar eg­ter flou. Dit her­in­ner haar aan C­hucky, die bo­se pop in die C­hild’s Play­fliekreeks.

Fo­to: SEUGNET VAN ZYL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.