Mo­to­ris­te het geen kans

Beeld - - Kommentaar -

Braam Gro­bler, I­re­ne

Ek is die af­ge­lo­pe Son­dag in Nel­l­ma­pi­us­ry­laan net noord van die melk­plaas deur die me­tro­po­li­sie voor­ge­keer.

Die kon­sta­bel het be­weer ek het nie by die stop­straat ge­stop nie, net ge­yield. Ek ver­dui­de­lik toe dat om­re­de ek hul­le so

20 m met die pad af sien staan het, ek 100% se­ker ge­maak het ek stop. Hy re­ken eg­ter ek het nie en wil my ry­be­wys sien. Ter­wyl ek my beur­sie uit­haal, sê hy: “I see you are a pen­si­o­ner, and to­day I do not do pen­si­o­ners. T­he­re­fo­re you must go.”

Ten­sy jy ’n ka­me­ra op jou pa­neel­bord het om jou on­skuld te be­wys, het jy nie ’n kans nie, want hul­le stry jou in die be­skul­dig­de­bank in. Baie mo­to­ris­te is daar­die dag ge­vang, som­mi­ge se­ker skul­dig.

Mo­to­ris­te, wees ge­waar­sku; dis ’n nu­we ma­nier van geld maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.