Dank­baar oor gay seun se kans

Beeld - - Kommentaar -

Da­nie S­chmidt

Ek het Sa­ter­dag­og­gend in RSG se pro­gram Vat vyf ge­luis­ter na die stem van F­red­die Mer­cu­ry in die lied­jie “Bar­ce­lo­na” en ge­dink aan ons Jo­han­nes Ker­kor­rel se tref­fer “Ha­la­la A­fri­ka”.

Toe dink ek aan my gay neef wat in 1988 ver­moor is. Die moor­de­naar is nog op vrye voet. Die moord is ge­pleeg na­dat sy broer in 1986 in die G­rens­oor­log oor­le­de is. Wat ’n tra­ge­die!

Toe dink ek ook hoe lief ek en my ge­sin my gay seun het. Ons is trots op hoe hy die le­we wys hy sal leef on­danks kri­tiek en ge­sig­lo­se “kerk­men­se”.

Ek was hart­seer, maar dank­baar hart­seer dat hy ’n kans het om in lief­de te leef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.