RSG moet Crou­camp nie lug­tyd gee

Beeld - - Kommentaar -

D­ries Bos­hoff, Cen­tu­ri­on

Ek ver­kwa­lik RSG dat hy van Piet Crou­camp, wat ’n uit­ge­spro­ke a­te­ïs is en God be­las­ter, ge­bruik maak om vrae, ver­al oor gods­diens, te be­ant­woord.

Wie is hy om An­gus Bu­chan te ta­kel as hy die By­bel ver­werp (Kom­men­taar, 30.04)?

As RSG wil hê ons moet die sta­sie boi­kot, moet hy aan­hou om hom Son­dag­aan­de ’n spreek­beurt te gee.

Hou hom ook weg van Praat saam, as­se­blief!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.