Diep mens­lik­heid en deer­nis ont­roer

In Ma­ri­ël le Roux se I­sa­bel­la het haar fo­kus ver­skuif na ’n groot­mens­ka­rak­ter wat self ver­ant­woor­de­lik is vir da­de wat on­meet­ba­re ge­vol­ge het, skryf T­ri­sa Hugo.

Beeld - - Boeke - I­sa­bel­la Ma­ri­ël le Roux TAFELBERG, R280

I­sa­bel­la ver­tel die ver­haal van ’n jong vrou wat haar stu­die staak om met Gi­de­on Mal­her­be te trou.

Hul­le ves­tig hul­le op ’n myn­dor­pie in die Noord-Kaap waar sy ’n een­sa­me le­we lei, te mid­de van die myn­ge­meen­skap in ’n on­ge­naak­ba­re wê­reld.

I­sa­bel­la se le­we daar be­gin op ’n e­mo­si­o­ne­le ge­lyk­pad, maar dit neem spoe­dig trau­ma­tie­se wen­din­ge en sy suk­kel om dit te ver­werk. Sy vind eg­ter troos in die­self­de na­tuur wat so on­ge­na­dig lyk:

“Dit was die eer­ste keer dat ek ge­weet het daar is te­ra­pie in die aan­slag van die na­tuur. Die wind was daar­die dag my reg­ma­ker. En se­dert­dien het die wind my kop­dok­ter ge­word.

“Dis die wind wat ek el­ke keer gaan op­soek het op die don­ker dae ná my kind ge­bo­re is. Die wind kon my des­pe­raat­heid tem­per, my help om die twy­fel in Gi­de­on se oë mis te kyk wan­neer ek rond­ge­waai is in die rooi stof van die myn­wê­reld. Be­vry­ding van die skim­me om my.”

An­ders as in haar vo­ri­ge boe­ke waar die te­mas hoof­saak­lik vrees en ont­be­ring was uit die oog­punt van ’n kin­der­ka­rak­ter as slag­of­fer en oog­ge­tuie van on­noem­ba­re da­de, het die fo­kus ge­skuif na ’n groot­mens­ka­rak­ter wat self ver­ant­woor­de­lik is vir da­de wat on­meet­ba­re ge­vol­ge het.

’n Mens kry dit eg­ter nie reg om af­keer te voel teen­oor I­sa­bel­la nie, maar die le­ser word toe­ne­mend in­ge­trek in die ver­haal om in jou eie bin­ne­ste te delf om deer­nis en be­grip van ie­wers uit te grou vir haar ak­sies.

’n Te­ma wat soos ’n draad deur al Ma­ri­ël le Roux se boe­ke loop, is sterf­tes. Haar ag­ter­grond as ver­pleeg­kun­di­ge en le­wens­ryp­heid is dui­de­lik waar­neem­baar wan­neer sy sul­ke e­mo­si­o­ne­le te­mas aan­pak. Dit word nooit aan­ge­bied dat die le­ser ’n blo­te be­jam­me­ring voel teen­oor die ka­rak­ters nie, maar eer­der ’n mee­le­wing en die­per deer­nis. Ook in I­sa­bel­la speel die dood van men­se na aan haar ’n groot rol.

Sen­traal aan die te­ma is na­ge­boor­te-psi­go­se. I­sa­bel­la er­vaar so ’n e­pi­so­de kort ná die ge­boor­te van hul eer­ste­ling, met skrik­wek­ken­de ge­vol­ge vir haar he­le ge­sin.

Haar vepleeg­do­sent het haar ge­waar­sku dat die le­we ’n to­neel­spel

is en as sy ’n bie­tjie be­heer oor haar so­si­a­le vaar­dig­heid toe­pas, kan sy ’n uit­mun­ten­de ver­to­ning le­wer.

Hier­die woor­de van die vrou het haar by­ge­bly en sy was deu­ren­tyd be­wus van hoe sy haar ver­to­ning moet aan­pas. Ek kon nie help om te dink dat die skry­wer self diep e­mo­si­o­ne­le in­sig moet hê om so ’n (soms ge­brek­ki­ge) ver­to­ning so re­a­lis­ties te kan be­skryf nie.

Die myn­ge­meen­skap waar die ver­haal af­speel, word eg in­ge­kleur, met ka­rak­ters wat wis­sel van men­se wat jou raak met hul­le diep mens­lik­heid en deer­nis, tot die­ge­ne wat jy hoop nooit jóú bu­re word nie.

Daar is vir my e­le­men­te van die nu­we gons­woord-gen­re, do­mes­tic noir, in die ro­man – daar­die daag­lik­se dra­mas wat om ons eie kom­buis­ta­fels en sit­ka­mers sou kon af­speel, maar waar­oor ons dank­baar is dat dit nie die ge­val is nie.

Gru­we­lik­he­de waar­van ons lees, ge­pleeg deur men­se wat ons bu­re kon wees. Ge­pleeg op be­ken­de ter­rein.

I­sa­bel­la is nie jou ge­wo­ne hel­din in ’n sto­rie­boek nie. S­kuld­ge­voe­lens is daar en wel ook met goeie re­de en I­sa­bel­la ver­star tel­kens voor mens­li­ke e­mo­sies, mee­le­wing en deer­nis. As le­ser sou ek wel wou sien dat die ka­rak­ter dit in ’n ma­te oor­kom of selfs oor­kom­pen­seer, net om ’n bie­tjie woe­ma te wys. Die ein­de is wel “oop” ge­noeg dat dit as moont­lik­heid ge­sug­ge­reer word.

I­sa­bel­la en Gi­de­on; Qu­ee­n­ie en Dad­dy; Nic­ky en Don­nie; Fran­sie, al­mal by die myn. Ons men­se.

Qu­ee­n­ie se naam is goed ge­kies. Dad­dy se pa en die ver­wy­sing na sy Ka­kie-geld, Dad­dy se vas­klou aan B­rit­se wor­tels, het ek er­vaar as ’n ver­sug­ting na wor­tels van die ver­le­de, die vas­klou aan vei­lig­heid.

Hier­die boek is ge­skik vir ’n wye le­sers­mark. Le­sers van erns­ti­ge li­te­rê­re wer­ke so­wel as dié wat lek­ker­lees­boe­ke ver­kies, be­hoort aan­klank hier­by te vind.

■ T­ri­sa Hugo is ’n vry­skut­re­sen­sent van K­lein­mond.

Daar is vir my e­le­men­te van die nu­we gons­woord­gen­re, do­mes­tic noir, in die ro­man.

Ma­ri­ël le Roux vroe­ër by haar huis in Her­ma­nus ty­dens ’n on­der­houd vir By. Fo­to: MICHAEL HAMMOND

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.